PSALMS 31

Klagte, gebed en dank. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. 2 By U, oHere, skuil ek; laat my nooit beskaamd staan nie. Bevry my deur u geregtigheid. 3 Neig u oor tot my, red my gou; wees vir my ’n rots om in te vlug, ’n baievaste huis om my te verlos. 4 […]

PSALMS 32

Die seën van skuldvergifnis. 1 ’nPSALMvan Dawid; ’n onderwysing. # Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is. 2 Welgeluksalig is die mens aan wie dieHeredie ongeregtigheid nie toereken nie enin wie se gees geen bedrog is nie. 3 Toe ek geswyg het,het my gebeente uitgeteer in my gebrul die hele […]

PSALMS 33

Loflied op die almag en genade van God. 1 oREGVERDIGES, jubelin dieHere!’n Loflied betaam die opregtes. 2 Loof dieHeremet die siter; psalmsing tot sy eer met die tiensnarige harp. 3 Sing tot sy eer’n nuwe lied; speel goed mettrompetgeklank. 4 Want die woord van dieHereis reg, en al sy werk is met trou. 5 Hy […]

PSALMS 34

Die Here beskerm die gelowige. 1 ’nPSALMvan Dawid, toehy hom kranksinnig gehou het voor Abiméleg en dié hom weggejaag het, sodathy heengegaan het. 2 Alef.Ek wil dieHerealtyd loof; sy lof sal altyddeur in my mond wees. 3 Bet.My siel salhom beroem in dieHere; die ootmoediges sal dit hoor en bly wees. 4 Gimel.Maak dieHeresaam met […]

PSALMS 35

Dawid bid God om die goddelose mense te straf. 1 ’nPSALMvan Dawid. # Here,twis met die wat met my twis; bestry die wat my bestry! 2 Gryp dieklein skild en die grote, en staan op as my hulp! 3 En trek die spies uit en stuit my vervolgers! Spreek tot my siel: Ek is jou […]

PSALMS 36

Hoe kosbaar is u goedertierenheid, o God! 1 VIR die musiekleier.’n Psalmvan Dawid,die kneg van die Here. 2 In die binneste van my hart sê die oortreding aangaande die goddelose:Daar is geen vrees van God voor sy oë nie. 3 Want dit vlei hom in sy oë in verband met die uitvind en haat van […]

PSALMS 37

Geluk van die goddelose is maar skyn. 1 ’nPSALMvan Dawid. # Alef.Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie,beny hulle nie wat onreg doen nie; 2 wantsoos gras sal hulle gou verwelk, en soos groen grasspruitjies sal hulle verdroog. 3 Bet.Vertrou op dieHere, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid, 4 en […]

PSALMS 38

’n Gebed in krankheid. 1 ’nPSALM van Dawid, by die gedenkoffer. 2 oHere, straf my nie in u toorn nie en kasty my nie in u grimmigheid nie. 3 Wantu pyle het in my ingedring, enu hand het op my neergedaal. 4 Daar is geen heel plek in my vlees vanweë u grimmigheid nie; daar […]

PSALMS 39

Gebed in aanvegtinge. 1 VIR die musiekleier; virJedútun. ’n Psalm van Dawid. 2 Ek het gesê: Ek wil my weë bewaar, sodat ek nie sondig met my tong nie; ek wil my mond in toom hou solank as die goddelose nog voor my is. 3 Ek was stom in stilte, ek het geswyg, ver van […]

PSALMS 40

Welgeluksalig is hy wat op die Here vertrou. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. 2 Ek het dieHerelank verwag, en Hy het Hom na my toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor; 3 en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op ’n rots gestel; […]