OPENBARING 11

Die twee getuies. 1 EN’n riet soos ’n stok is aan my gegee, en die engel het gestaan en gesê: Staan op en meet die tempel van God endie altaar en die wat daarin aanbid. 2 Maardie voorhof buitekant die tempel moet jy uitlaat en dit nie meet nie, want dit is aandie heidene gegee; […]

OPENBARING 13

1 EN ek het’n dier uit die see sien opkom metsewe koppe en tien horings, en op sy horings tien krone en op sy koppe ’n naam van godslastering. 2 En die dier wat ek gesien het, wassoos ’n luiperd, en sy pote soos dié van ’nbeer, en sy bek soos die bek van’n leeu; […]

OPENBARING 14

Die Lam en sy vrygekooptes op die berg Sion. 1 EN ek het gesien, en kyk,die Lam staan opdie berg Sion, en saam met Homhonderd-vier-en-veertigduisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe. 2 En ek het ’n geluid uit die hemel gehoorsoos die geluid van baie waters en soos […]

OPENBARING 15

Sewe engele en sewe skale, of die laaste plae. 1 EN ek het’n ander teken in die hemel gesien, groot en wonderlik:sewe engele met die sewe laaste plae, wantdaarmee is die grimmigheid van God voleindig. 2 En ek het gesien iets soos’n see van glas, gemeng met vuur. En die oorwinnaars oordie dier en oorsy […]

OPENBARING 16

1 EN ek het ’n groot stem uit die tempel aandie sewe engele hoor sê: Gaan gooi die skalevan die grimmigheid van God op die aarde uit. 2 Toe gaan die eerste een weg en gooi sy skaalop die aarde uit, en kwaai en boseswere het aan die mense gekomwat die merk van die dier […]

OPENBARING 18

Val van Babilon. Klaagtone op die aarde. 1 EN ná hierdie dinge het ek’n engel sien neerdaal uit die hemel, met groot mag, endie aarde is verlig deur sy heerlikheid. 2 En hy het met ’n groot stem kragtig uitgeroep en gesê:Geval, geval het die groot Babilon, en dit het geword’n woonplek van duiwels en […]