OPENBARING 21

Die nuwe hemel en die nuwe aarde. 1 EN ek het’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde gesien, wantdie eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie. 2 En ek,Johannes, hetdie heilige stad,die nuwe Jerusalem,sien neerdaal van God uit die hemel, toebereisoos ’n bruidwat vir haar man […]

OPENBARING 22

1 EN hy het my getoon’n suiwer rivier van die water van die lewe, helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam. 2 In die middelvan sy straat enweerskante van die rivier wasdie boom van die lewe wat twaalfmaalvrugte dra en elke maand sy vrugte gee, en dieblare van […]