RIGTERS 11

Jefta bevry Israel van die Ammoniete; sy onversigtige gelofte. 1 EN Jefta, die Gileadiet, was’n dapper held, maar hy was die seun van ’n hoer; en Gílead was die vader van Jefta. 2 En toe die vrou van Gílead vir hom seuns baar, en die seuns van die vrou groot word, het hulle Jefta weggejaag […]

RIGTERS 12

Die ongegronde verset van die Efraimiete teen Jefta word swaar gestraf. 1 EN diemanne van Efraim is saamgeroep en het oorgetrek na Safon toe en vir Jefta gesê: Waarom het u deurgetrek om teen die kinders van Ammon te veg en óns nie geroep om saam met u te trek nie? Ons sal u huis […]

RIGTERS 13

Israel oorgelewer aan die Filistyne. Geboorte van Simson. 1 EN toe die kinders van Israel weer doen wat verkeerd is in die oë van dieHere, het dieHerehulle oorgegeein die hand van die Filistyne, veertig jaar lank. 2 En daar was ’n man uitSórea, uit die geslag van die Daniete, met die naam van Manóag; en […]

RIGTERS 14

Huwelik van Simson. Die raaisel opgelos. 1 TOE Simson afgegaan hetna Timna, sien hy in Timna ’n vrou uit die dogters van die Filistyne; 2 en hy het opgegaan en dit aan sy vader en sy moeder vertel en gesê: Ek het ’n vrou uit die dogters van die Filistyne in Timna gesien;neem haar dan […]

RIGTERS 16

Simson deur Delíla verraai. Sy dood. 1 EN Simson het naGasa gegaan en daar ’n hoer gesien en by haar ingegaan. 2 Toe die Gasietedie tyding kry:Simson het hier ingekom,omsingel hulle hom en lê hom die hele nag voor by die stadspoort, maar die hele nag het hulle hul stilgehou en gesê: Teen dagbreek sal […]

RIGTERS 17

Miga voer ’n afgodediens in sy huis in. 1 DAAR was ’n man van diegebergte van Efraim met die naam van Miga. 2 Dié het aan sy moeder gesê: Die elfhonderdsikkelssilwer wat van u geneem is en waaroor u ’n vloek uitgespreek het en dit ook voor my ore gesê het — hier is die […]

RIGTERS 18

Die Daniete beroof Miga van sy afgode en beelde en verbrand die stad Lais. 1 INdié dae was daar geen koning in Israel nie; en in dié dae hetdie stam van die Daniete vir hom ’n erfdeel gesoek om in te woon, want tot dié dag toe het onder die stamme van Israel geengenoegsameerfdeel aan […]

RIGTERS 19

Gruwel deur die inwoners van Gíbea bedrywe. 1 EN in dié daewas daar geen koning in Israel nie. En ’n Levitiese man het as vreemdeling vertoef agter indie gebergte van Efraim; en hy het vir hom ’n vrou, ’n byvrou, geneem uitBetlehem-Juda. 2 Maar sy byvrou het by hom gehoereer en van hom weggegaan na […]

RIGTERS 20

Die stam van Benjamin word byna uitgeroei. 1 TOE hetal die kinders van Israel uitgetrek, en die vergadering het soos een man, vanDan tot Berséba, saam met die land Gílead, byeengekom by dieHereinMispa; 2 en diehoofde van die hele volk, van al die stamme van Israel, het in die vergadering van die volk van God […]