RIGTERS 21

Herstelling van die stam van Benjamin. 1 MAAR die manne van Israel het al inMispa gesweer en gesê: Niemand van ons mag sy dogter aan ’n Benjaminiet as vrou gee nie. 2 En toe die manskappein Bet-el kom, het hulle daar gebly tot die aand toe voor die aangesig van God en hulle stem verhef […]