LEVÍTIKUS 11

Wette oor die onderskeid tussen rein en onrein diere. 1 EN dieHerehet met Moses en Aäron gespreek en aan hulle gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê:Dit is die diere wat julle mag eet van al die viervoetige diere wat op die aarde is. 3 Alles wat onder die diere gesplitste kloue […]

LEVÍTIKUS 12

Wette oor die reiniging van ’n vrou. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê: As ’n vrou swanger word en ’n seun baar, sal sy sewe dae lank onrein wees;soos in die dae van die onreinheid as sy onwel is, sal sy onrein wees. 3 […]

LEVÍTIKUS 14

Wette oor die reiniging van ’n melaatse. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Dit is die wet van die melaatse op die dag van sy reiniging. Hymoet na die priester gebring word, 3 en die priester moet buitekant die laer gaan. As die priester sien dat die plaag van melaatsheid genees is, […]

LEVÍTIKUS 15

Wette aangaande onrein mans en vroue. 1 VERDER het dieHeremet Moses en Aäron gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle:As enige man ’n vloeiing uit sy vlees het, dan is dié vog onrein. 3 En dit sal sy onreinheid deur die vloeiing wees: As sy vlees die vog […]

LEVÍTIKUS 16

Die groot versoendag. 1 EN dieHerehet met Moses gespreek nádie dood van die twee seuns van Aäron, wat gesterf het toe hulle voor die aangesig van dieHerenader gekom het; 2 en dieHerehet aan Moses gesê: Spreek met jou broer Aäron dat hynie te eniger tyd moet ingaan in die heiligdom nie, binnekant die voorhangsel, voor […]

LEVÍTIKUS 17

Net een offerplek. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met Aäron en sy seuns en met al die kinders van Israel en sê vir hulle: Dit is die saak wat dieHerebeveel het: 3 Elkeen uit die huis van Israelwat ’n bees of ’n lam of ’n bok in die laer slag […]

LEVÍTIKUS 18

Wette met betrekking tot huweliksake en kuisheid. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle:Ek is dieHerejulle God. 3 Volgens die werke van die land van Egipte waar julle in gewoon het, mag julle nie doen nie; envolgens die werke van die land Kanaän […]

LEVÍTIKUS 19

Verskeie skaduagtige en sedewette insake die godsdiens. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die hele vergadering van die kinders van Israel en sê vir hulle:Heilig moet julle wees, want Ek, dieHerejulle God, is heilig. 3 Elkeen moet sy moeder en sy vader vrees, enmy sabbatte hou. Ek is dieHerejulle God. […]

LEVÍTIKUS 20

Straf vir verskillende misdade. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Jy moet ook aan die kinders van Israel sê:Elkeen uit die kinders van Israel of uit die vreemdelinge wat in Israel vertoef, wat van sy kinders aan Molog gee, moet sekerlik gedood word. Die volk van die land moet hom stenig. 3 […]