LEVÍTIKUS 21

Wette oor die reinheid van die priesters. 1 VERDER het dieHerevir Moses gesê: Spreek met die priesters, die seuns van Aäron, en sê vir hulle:Aan ’n dooie moet’n priesterhom nie verontreinig onder sy volksgenote nie; 2 behalwe aan sy bloedverwant, sy nabestaande: aan sy moeder en sy vader en sy seun en sy dogter en […]

LEVÍTIKUS 23

Wette oor die groot feeste. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle:Die feestye van dieHerewat jullemoet uitroep as heilige samekomste — dit is my feestye. 3 Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit ’n dag van […]

LEVÍTIKUS 24

Wette omtrent die olie vir die lampe van die tabernakel en die toonbrode. 1 EN dieHerehet met Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die kandelaar moet bring, om gedurigdeur ’n brandende lamp te hê. 3 Aäron moet dit buitekant die voorhangsel […]

LEVÍTIKUS 25

Wette oor die sabbatjaar en die jubeljaar. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek by die berg Sinai en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land inkom wat Ek julle gee, moetdie land ’n sabbat hou vir dieHere. 3 Ses jaar lank mag jy jou land […]

LEVÍTIKUS 26

Belofte en bedreiging. 1 JULLE mag vir julle geenafgode maak nie;en ’n gesnede beeld of ’n klippilaar mag julle vir julle nie oprig nie en ’n steen met beeldhouwerk in julle land nie opstel om julle daarby neer te buig nie; want Ek is dieHerejulle God. 2 My sabbatte moet julle hou en my heiligdom […]

LEVÍTIKUS 27

Wette oor die lossing en oor die tiendes. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As iemand’n besondere gelofte aflê — mense aan dieHeretoewyvolgensjou skatting, 3 dan moet jou skatting vir ’n manspersoon van twintig tot sestig jaar, dan moet jou skatting vyftig […]