Gebed vir die koning as hy optrek in die stryd. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. 2 Mag dieHereu verhoor in die dag van benoudheid! Mag die Naam van die God van Jakob u beskerm! 3 Mag Hy u hulp stuur uit die heiligdom en u ondersteunuit Sion! 4 Mag Hy dink aan […]
Author Archives: admin
PSALMS 21
Danksegging vir die oorwinning. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. 2 oHere, die koning is bly oor u sterkte, en hoe baie juig hy oor u hulp! 3 U het hom die wens van sy hart gegee en die begeerte van sy lippe nie geweier nie. Sela. 4 Want Ukom hom tegemoet met […]
PSALMS 22
My God, waarom het U my verlaat? 1 VIR die musiekleier; opdie wysie van:„Die hert van die dageraad.” ’n Psalm van Dawid. 2 My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van my hulp,vandie woorde vanmy gebrul? 3 My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en ek kan nie […]
PSALMS 23
Die Here is my herder. 1 ’nPSALM van Dawid. # DieHereismy herder; niks sal my ontbreek nie. 2 Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is,lei Hy my heen. 3 Hy verkwik my siel;Hy lei my in die spore van geregtigheid,om sy Naam ontwil. 4 Al gaan ek ook in ’n […]
PSALMS 24
Hef op julle hoofde, o poorte! 1 ’nPSALM van Dawid. # Die aarde behoort aan dieHereen die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon; 2 want Hý het dit gegrondop die seë en dit vasgestel op die strome. 3 Wie mag klim op die berg van dieHere? En wie mag staan in syheilige […]
PSALMS 25
Vergewing en bewaring. 1 ’nPSALMvan Dawid. # Alef.Tot U, oHere,hef ek my siel op. 2 Bet.My God,op U vertrou ek;laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. 3 Gimel.Ja,almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie. Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak. 4 Dalet.Here,maak my […]
PSALMS 26
Dink aan my opregtheid! 1 ’nPSALMvan Dawid. # Doen aan my reg, oHere, want ék wandel in my opregtheid envertrou op dieHeresonder om te wankel. 2 Toets my,Here, en beproef my, keur my niere en my hart; 3 want u goedertierenheid is voor my oë, en ek wandel in u waarheid. 4 Ek sit nie […]
PSALMS 27
Die Here my lig en my heil! 1 ’nPSALMvan Dawid. # DieHereismy lig enmy heil: vir wie sou ek vrees? DieHereis die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees? 2 As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te eet — my teëstanders en my vyande, ja, myne — struikel hulle […]
PSALMS 28
Gebed om verlossing. 1 ’nPSALMvan Dawid. # Ek roep U aan, oHere!My rots,draai nie stilswygend van my af weg nie, sodat ek nie, as U teenoor my bly swyg,word soosdie wat in die kuil neerdaal nie. 2 Hoor die stem van my smekinge as ek U aanroep om hulp, as ek my hande ophef nadie […]
PSALMS 29
’n Onweerspsalm. 1 ’nPSALM van Dawid. Gee aan dieHere, o hemelinge, gee aan dieHereeer en sterkte! 2 Gee aan dieHeredie eer van sy Naam; aanbid dieHereinheilige sieraad! 3 Die stem van dieHereis op die waters, die God van eer donder; dieHereis op die groot waters. 4 Die stem van dieHereis met krag; die stem van […]