KOLOSSENSE 4

1 BETOON reg en billikheid, here, aan julle diensknegte, omdat julle weet dat julle ook ’n Here in die hemele het. Vermaning om te bid en wysheid te betrag. 2 VOLHARDin die gebed en waak daarinmet danksegging; 3 enbid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om […]

FILIPPENSE 1

Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS enTimótheüs, diensknegte van Jesus Christus, aan aldie heiliges in Christus Jesus wat inFilíppi is, saam metdie opsieners endiakens: 2 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! Paulus se liefde vir die Filippense. Vrug van sy gevangenskap. 3 EK dank my God elke maal […]

FILIPPENSE 2

1 AS daar dan enige troos in Christus is, as daar enige vertroosting van die liefde, asdaar enige gemeenskap van die Gees, as daar enigeinnige tederheid en ontferming is, 2 maak dan my blydskap volkomedeur eensgesind te wees en dieselfde liefde te hê, een van siel, een van sin. 3 Moenie iets doen uitselfsug of […]

FILIPPENSE 3

Waarskuwing teen valse apostels. Vermaning om die vrugte van die Gees voort te bring. 1 VERDER, my broeders,verbly julle in die Here. Dit is vir my nie lastig om dieselfde dinge aan julle te skrywe nie, en dit gee julle sekerheid. 2 Let opdie honde; let op die slegte arbeiders; let opdie versnyding. 3 Wantóns […]

FILIPPENSE 4

1 DAAROM, my geliefde broeders, na wie ek ookverlang,my blydskap en kroon,staan so vas in die Here, geliefdes. 2 Ek vermaan Euódia en ek vermaan Síntiché omeensgesind te wees in die Here. 3 En ek vra jou ook, opregte metgesel, wees hierdie vroue behulpsaam wat met my saam gestry het in die evangelie, ook saam […]

EFÉSIËRS 1

Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS, ’n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus: 2 Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus! Die seëninge van God in Jesus Christus, Bewerker van ons verlossing en […]

EFÉSIËRS 2

Verlossing uit genade. 1 EN jullehet Hy lewend gemaak,wat dood was deur die misdade en die sondes 2 waarinjulle tevore gewandel het volgensdie loop van hierdie wêreld, volgensdie owerste van die mag van die lug, van die gees wat nou indie kinders van die ongehoorsaamheid werk, 3 onder wie ons almal ook vroeër gewandel het […]

EFÉSIËRS 3

Die verborgenheid van die roeping van die heidene. Die apostelskap van Paulus. 1 OM hierdie rede is ek, Paulus, die gevangene van Christus Jesus vir julle wat heidene is — 2 as julle ten minste gehoor het vandie bedieningvan die genade van God wat aan my verleen is vir julle, 3 dat Hy aan mydeur […]

EFÉSIËRS 4

Die eenheid van die geloof. 1 EK vermaan julle dan, ek,die gevangene in die Here, om tewandel waardig die roeping waarmee julle geroep is, 2 met alle nederigheid ensagmoedigheid, met lankmoedigheid,terwyl julle mekaar in liefde verdra 3 en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deurdie band van die vrede. 4 Dit […]