Gebed vir beskerming teen goddelose mense. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. 2 Red my,Here, van die kwaaddoeners, bewaar my vir die manne van geweld; 3 wat slegte dinge in die hart bedink, wat elke dag stryd verwek. 4 Hulle maak hul tong skerp soos ’n slang;gif van ’nadder is onder hulle lippe. […]
Monthly Archives: July 2017
PSALMS 141
Gebed om bewaar te bly van verleiding en vervolging. 1 ’nPSALM van Dawid. # Here, ek roep U aan;kom tog gou na my toe; luister na my stem as ek U aanroep. 2 Laatmy gebed soos reukwerk voor u aangesig staan, die opheffing van my hande soos dieaandoffer. 3 Here, stel’n wag voor my mond, […]
PSALMS 142
Gebed onder sware vervolging. 1 ’nONDERWYSING van Dawid,toe hy in die spelonk was. ’n Gebed. 2 Hardop roep ek dieHereaan, hardop smeek ek dieHere. 3 Ek stort my klagte uit voor sy aangesig; ek maak voor sy aangesig my nood bekend. 4 As my gees in my versmag, dan ken Ú my pad. Op die […]
PSALMS 143
Dawid bid om gou verlos te word van sy vyande. 1 ’nPSALM van Dawid. # oHere, hoor my gebed; luister tog na my smekinge; verhoor myin u trou, in u geregtigheid. 2 Engaan nie na die gereg met u kneg nie, wantniemand wat leef, is voor u aangesig regverdig nie. 3 Want die vyand vervolg […]
PSALMS 144
Gebed vir die oorwinning en ’n beeld van toekomstige seën. 1 ’nPSALMvan Dawid. # Geloofd sy dieHere, my rots,wat my hande leer om te veg, my vingers om oorlog te voer — 2 my goedertierenheid enmy bergvesting, my skans en my redder, my skild en die Een by wie ek skuil, watmy volk aan my […]
PSALMS 145
Lofpsalm op die grootheid en goedheid van God. 1 ’nLOFLIED van Dawid. Alef.oMy God, o Koning, ek wil U verhoog en u Naam loof vir ewig en altyd. 2 Bet.Elke dag wil ek U loof en u Naam prys vir ewig en altyd. 3 Gimel.DieHereis groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik. 4 […]
PSALMS 146
God die enigste ware helper. 1 HALLELUJA!Loof dieHere, o my siel! 2 Ek wil dieHereprys solank as ek lewe; ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek nog daar is. 3 Vertrou nie op prinse,op die mensekind, by wie geen heil is nie. 4 Sy gees gaan uit, hy keer terug na […]
PSALMS 147
’n Lofpsalm. 1 LOOF dieHere, wantdit is goed om onse God te besing, jalieflik;’n loflied is gepas! 2 DieHerebou Jerusalem op; Hyversamel van Israel die wat verdryf is. 3 Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde. 4 Hy bepaal die getal van die sterre;Hy gee hulle almal name. 5 […]
PSALMS 148
Alle kreature moet die Here loof. 1 HALLELUJA! Loof dieHereuit die hemele; loof Hom in die hoogtes! 2 Loof Hom, al sy engele, loof Hom, al sy leërskare! 3 Loof Hom, son en maan, loof Hom, alle ligtende sterre! 4 Loof Hom, hoogste hemele en waters wat bo die hemele is! 5 Laat hulle die […]
PSALMS 149
Lofgesang en oorlogswaard. 1 HALLELUJA! Sing tot eer van dieHere’n nuwe lied, sy lofin die vergadering van die gunsgenote! 2 Laat Israel homverheug insy Maker; laat die kinders van Sion juig oor hulleKoning! 3 Laat hulle sy Naam loof inkoordans, Hom psalmsing met tamboeryn en siter. 4 Want dieHerehet ’n welbehae in sy volk; Hyversier […]