NÚMERI 11

Die volk by Tabéra. Murmurering en straf. 1 ENdie volk het hulle voor die ore van dieHerebeklaag dat dit sleg gaan. En toe dieHeredit hoor,het sy toorn ontvlam, endie vuur van dieHerehet onder hulle gebrand en het gewoed aan die kant van die laer. 2 Toe het die volk na Moses geroep, en Moseshet tot […]

NÚMERI 12

Mirjam en Aäron word opstandig teen Moses. God besoek Mirjam met melaatsheid. 1 EN Mirjam en Aäron het teen Moses gespreek vanweë die Kusitiese vrou wat hy geneem het; want hyhet ’n Kusitiese vrou geneem. 2 En hulle het gesê: Het dieHeredan maar alleen met Moses gespreek?Het Hy nie ook met ons gespreek nie? En […]

NÚMERI 13

Bevel om twaalf manne te stuur om Kanaän te bespied. 1 EN dieHerehet met Moses gespreek en gesê: 2 Stuur vir jou manne uit, dat hulle die land Kanaän wat Ek aan die kinders van Israel sal gee, kan verken. Van elke vaderlike stam moet julle een man stuur, elkeen ’n owerste onder hulle. 3 […]

NÚMERI 14

Omdat hulle na Egipte wil teruggaan, moet die Israeliete veertig jaar in die woestyn bly. 1 TOE het die hele vergadering uitgeroep — hulle het hul stem verhef, endie volk het dié nag geween. 2 En al die kinders van Israelhet gemurmureer teen Moses en teen Aäron, en die hele vergadering het aan hulle gesê: […]

NÚMERI 15

Wette met betrekking tot die offerandes. 1 DAARNA het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land van julle inwoning kom wat Ek aan julle gee, 3 en julle ’n vuuroffer aan dieHerewil berei, ’n brandoffer of slagoffer — deur ’n besonderegelofte […]

NÚMERI 16

Korag, Datan en Abíram maak oproer teen Moses en Aäron. 1 ENKorag, die seun van Jishar, die seun van Kehat, die seun van Levi, saam metDatan en Abíram, seuns van Elíab, en On, die seun van Pelet, seuns van Ruben, hetmannegeneem, 2 en hulle het opgestaan voor die oë van Moses saam met tweehonderd-en-vyftig man […]

NÚMERI 17

Die staf van Aäron. 1 DAARNA het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en neem van hulle vir elke stam ’n staf, van al hulle owerstes volgens hulle stamme, twaalf stawe; elkeen se naam moet jy skrywe op sy staf. 3 En Aäron se naam moet jy skrywe op […]

NÚMERI 18

Werk van die priesters en die Leviete; voorsiening in hulle onderhoud. 1 EN dieHerehet vir Aäron gesê:Jy en jou seuns en die huis van jou vader saam met joumoet die ongeregtigheid met betrekking tot die heiligdom dra; en jy en jou seuns saam met jou moet die ongeregtigheid met betrekking tot julle priesteramp dra. 2 […]

NÚMERI 19

Die verbranding van ’n rooi koei en die reinigingswater. 1 VERDER het dieHeremet Moses en Aäron gespreek en gesê: 2 Dit is die wetsinsetting wat dieHerebeveel het deur te sê: Spreek met die kinders van Israel dat hulle vir jou ’n rooi koei sonder gebrek bring waar geen liggaamsgebrek aan is,waarop geen juk gekom het […]

NÚMERI 20

Die waters van Mériba. 1 EN toe die kinders van Israel, die hele vergadering,in die woestyn Sin kom, in die eerste maand, het die volk in Kades gebly.En Mirjam het daar gesterwe en is daar begrawe. 2 En daar was geen water vir die vergadering nie.Toe het hulle teen Moses en Aäron saamgekom. 3 En […]