NÚMERI 31

Die Israeliete oorwin die Midianiete. 1 EN dieHerehet met Moses gespreek en gesê: 2 Neem wraak vir die kinders van Israel op die Midianiete;daarna sal jy by jou volksgenote versamel word. 3 Daarop het Moses met die volk gespreek en gesê: Laat manne uit julle midde hul vir die oorlog wapen, dat hulle teen Mídian […]

NÚMERI 32

Die stamme van Ruben en Gad ontvang hulle erfdeel oorkant die Jordaan. 1 EN die kinders van Ruben en die kinders van Gad het baie vee gehad, ’n groot menigte. En toe hulle die land vanJaéser en die land Gílead bekyk het, vind hulle uit dat die plek ’n plek vir vee was. 2 Daarop […]

NÚMERI 33

Trekke en staanplekke van Israel, van Egipte af tot in Kanaän. 1 DIT is die trekke van die kinders van Israel wat uit Egipteland uitgetrek het volgens hulle leërafdelings, onder leiding van Moses en Aäron. 2 Volgens die bevel van dieHerehet Moses die plekke opgeskrywe vanwaar hulle van plek tot plek verder getrek het; en […]

NÚMERI 34

Beskrywing van die grense van Kanaän deur God. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel en sê vir hulle: As jullein die land Kanaän kom, sal dit die land wees wat aan julle as erfdeel sal val; die land Kanaän volgens sy grense. 3 Julle suidekant […]

NÚMERI 35

Die getal stede wat aan die Leviete afgestaan moes word. Die ses vrystede. 1 EN dieHerehet met Moses gespreekin die vlaktes van Moab, by die Jordaan van Jérigo, en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle aan die Leviete van hulle erflike besitting stede gee om te bewoon; ook moet julleweiveld […]

NÚMERI 36

Verbod aan erfdogters om buite hulle vaderlike stam te trou. 1 EN die familiehoofde van die geslag vandie kinders van Gílead, die seun van Magir, die seun van Manasse, uit die geslagte van Josef se kinders, het nader gekom en voor Moses en die owerstes, die familiehoofde van die kinders van Israel, gespreek 2 en […]