NÚMERI 21

Neerlaag van die koning van Arad. Die koperslang. 1 TOE die Kanaäniet,die koning van Arad, wat in die Suidland gewoon het, hoor dat Israel met die pad van Átarim kom, het hy teen Israel geveg en sommige van hulle as gevangenes weggevoer. 2 Daarop het Israel aan dieHere’n gelofte gedoen en gesê: As U hierdie […]

NÚMERI 22

Bíleam seën die Israeliete teen sy sin. 1 DAARNA het die kinders van Israel weggetrek en laer opgeslaanin die vlaktes van Moab, oos van die Jordaan van Jérigo. 2 Toe Balak, die seun van Sippor, sien alles wat Israel die Amoriete aangedoen het, 3 hetMoab baie bang geword vir die volk, want hulle was talryk; […]

NÚMERI 23

1 TOE sê Bíleam vir Balak:Bou vir my hier sewe altare en berei vir my hier sewe bulle en sewe ramme. 2 En Balak het gedoen soos Bíleam verlang het; en Balak en Bíleamhet ’n bul en ’n ram op elke altaar geoffer. 3 Daarop sê Bíleam vir Balak:Bly by jou brandoffer staan, en ek […]

NÚMERI 24

1 TOE Bíleam sien dat dit goed was in die oë van dieHereom Israel te seën, het hy hom nie soosdie vorige kere tot towery gewend nie, maar sy gesig na die woestyn gedraai. 2 Toe Bíleam sy oë opslaan en Israel sien soos hy volgens sy stamme in die laer staan, hetdie Gees van […]

NÚMERI 25

Die Israeliete bedryf hoerery en afgodery by Sittim. 1 TOE Israel inSittim gebly het, hetdie volk begin hoereer met die dogters van die Moabiete — 2 diéhet die volk na die offers van hulle gode uitgenooi; en die volk het geëet en hulle neergebuig voor hulle gode. 3 Sohet Israel hom dan gekoppel aanBaäl-Peor, en […]

NÚMERI 26

Telling van die Israeliete wat geskik was vir oorlog. 1 EN ná die plaag het dieHeremet Moses en met Eleásar, die seun van die priester Aäron, gespreek en gesê: 2 Neem julle die volle getal van die hele vergadering van die kinders van Israel op,van twintig jaar oud en daarbo, volgens hulle families, almal wat […]

NÚMERI 27

Wette oor erfdogters en die erfgename van iemand wat kinderloos sterwe. 1 DAARNA het nader gekom die dogters vanSelófhad, die seun van Hefer, die seun van Gílead, die seun van Magir, die seun van Manasse, van die geslagte van Manasse, die seun van Josef — dit is die name van sy dogters: Magla, Noa en […]

NÚMERI 28

Wette oor die daaglikse brandoffer met spys- en drankoffer. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel en sê vir hulle: Julle moet daarvoor sorg om my offer,my spys vir my vuuroffers as lieflike geur vir My, op die bepaalde tyd aan My te bring. 3 En […]

NÚMERI 29

1 EN in die sewende maand, op die eerste van die maand, moet daar vir julle ’n heilige samekoms wees; géén beroepswerk mag julle doen nie;dit moet vir julle ’n dag vantrompetgeklank wees. 2 Dan moet julle ’n brandoffer as lieflike geur vir dieHereberei: een jong bul, een ram, sewe jaaroud lammers sonder gebrek; 3 […]

NÚMERI 30

Wette oor die geloftes wat deur vroue gedoen is. 1 EN Moses het metdie stamhoofde van die kinders van Israel gespreek en gesê: Dit is die saak wat dieHerebeveel het: 2 As iemand aan dieHere’n gelofte doen of’n eed sweer waardeur hy homself verbind om hom van iets te onthou, moet hy sy woord nie […]