JESAJA 11

Die voorspoedige regering van die Messías. 1 MAAR daar sal’n takkie uitspruit uit die stomp vanÍsai, en ’n loot uit sy wortels sal vrugte dra; 2 enop Hom sal die Gees van dieHererus,die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van die vrees van dieHere. 3 […]

JESAJA 12

Gesange van bevryding. 1 ENin dié dag sal jy sê: Ek dank U,Here, dat U toornig op my gewees het; u toorn is afgewend, en U het my vertroos. 2 Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want dieHereHereis mykrag en my psalm, en Hy het my tot heil geword. […]

JESAJA 13

Godspraak oor Babel. 1 GODSPRAAK oor Babelwat Jesaja, die seun van Amos, gesien het. 2 Hef op ’n banierop ’n kaal berg; roep hulle hardop toe,wink met die hand, dat hulle kan intrek deur die poorte van die edeles. 3 Ek self hetmy geheiligdes ontbied; ook het Ekmy helde tot my toorn geroep, my manne […]

JESAJA 14

Die val van die koning van Babel. 1 WANT dieHeresal Hom oor Jakob ontferm, en Hysal Israel nog verkies en hulle in hul land laat vestig; endie vreemdeling sal hom by hulle voeg, en hulle sal hul aansluit by die huis van Jakob. 2 En die volke sal hulle neem en op hul woonplekbring; en […]

JESAJA 15

Die ondergang van Moab. 1 GODSPRAAK oorMoab. Waarlik,in die nag is Ar-Moab verwoes, vernietig! Waarlik, in die nag is Kir-Moab verwoes, vernietig! 2 Hulle gaan op nadie tempel, enDibon na die hoogtes om te ween; Moab huil opNebo en inMedéba; op al hulle hoofde is ’nkaalte,elke baard is afgeskeer. 3 Op hul strate het hulle […]

JESAJA 16

1 STUUR dielammers van die regeerder van die land uit die rotsstreek weg na die woestyn, na die berg van die dogter van Sion. 2 En soos voëls wat vlug, ’n nes wat verjaag is, sal die dogters van Moab wees by die driwwe van dieArnon. 3 Gee raad, gee beslissing,maak jou skaduwee soos die […]

JESAJA 17

Profesie teen Damaskus en Efraim. 1 GODSPRAAK oorDamaskus. Kyk, Damaskus word weggeneem, sodat dit geen stad meer is nie, maar dit sal ’n vervalle puinhoop word. 2 Die stede Ároër sal verlate wees; vir die troppe vee sal hulle wees watdaar sal lê sonder dat iemand hulle skrikmaak. 3 En die vesting sal verdwyn uit […]

JESAJA 18

Vernietiging van die Assiriërs aangekondig aan die Kusiete. 1 WEE die land van vlerkgegons wat anderkant die riviere van Kus lê; 2 wat boodskappers stuur oor die groot water en in skuite van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers, nadie hoog uitgegroeide nasie met die blinkvel,na die wyd en syd gevreesde volk, die […]

JESAJA 19

Profesie oor Egipte. 1 GODSPRAAK oorEgipte. Kyk, dieHerery op ’n vinnige wolk en kom na Egipte toe; endie afgode van Egipte wankel voor sy aangesig, en die hart van Egipte smelt in sy binneste. 2 En Ek sal Egipte teen Egipte ophits, sodat hulle sal veg, elkeen teen sy broer en elkeen teen sy naaste, […]

JESAJA 20

God voorspel aan die Egiptenaars en Kusiete deur ’n uitwendige teken hulle val. 1 IN die jaar toedie tartan naAsdod gekom het, toe Sargon, die koning van Assirië, hom gestuur het, en hy teen Asdod geveg en dit ingeneem het; 2 in dié tyd het dieHeredeurdie diens van Jesaja, die seun van Amos, gespreek en […]