EXODUS 11

Tiende plaag: die dood van die eersgeborenes. 1 VERDER het dieHerevir Moses gesê:Nog een plaag sal Ek oor Farao en oor Egipte bring.Daarna sal hy julle hiervandaan laat trek. As hy julle geheel en al laat trek, sal hy julle selfs hiervandaan wegdrywe. 2 Sê tog voor die ore van die volk dat elke manvan […]

EXODUS 12

Instelling van die paasfees. 1 EN dieHerehet met Moses en Aäron in Egipteland gespreek en gesê: 2 Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees. 3 Spreek tot die hele vergadering van Israel en sê: Op die tiende van […]

EXODUS 13

Wet van die eersgeborenes. 1 TOE het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Heilig vir My al die eersgeborenes. Alles wat die moederskoot open onder die kinders van Israel, van mense en van diere, dit is myne. 3 Verder het Moses aan die volk gesê:Dink aan hierdie dag waarop julle uit Egipte, uit die slawehuis, […]

EXODUS 14

1 TOE het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Sê aan die kinders van Israeldat hulle moet omdraai en laer opslaan voor Pi-Hágirot, tussenMigdol en die see. Reg teenoor Baäl-Sefon moet julle laer opslaan by die see. 3 Dan sal Farao van die kinders van Israel sê: Hulle is verdwaal in die land, die woestyn […]

EXODUS 15

Oorwinningslied van die Israeliete. 1 TOE hetMoses en die kinders van Israel hierdie lied tot eer van dieHeregesing; en dit is wat hulle gesê het: Ek wil sing tot eer van dieHere, want Hy is hoog verhewe. Die perd en sy ruiter het Hy in die see gewerp. 2 DieHereis my krag en mypsalm, en […]

EXODUS 16

Die kwartels en die manna. Die sabbat. 1 TOE hulle van Elim afwegtrek, het die hele vergadering van die kinders van Israel in die woestyn Sin gekom, wat tussen Elim en Sinai lê, op die vyftiende dag van die tweede maand ná hulle uittog uit Egipteland. 2 En die hele vergadering van die kinders van […]

EXODUS 17

Water uit die rots. 1 DAAROP het diehele vergadering van die kinders van Israel, volgens die bevel van dieHere, van plek tot plek uit die woestyn Sin getrek en laer opgeslaan in Ráfidim. En daar was geen water vir die volk om te drink nie. 2 Toe twis die volk met Moses en sê: Gee […]

EXODUS 18

Die besoek van Jetro. 1 TOEJetro,die priester van Mídian, Moses se skoonvader, hoor alles wat God aan Moses en aan sy volk Israel gedoen het — dat dieHereIsrael uit Egipte uitgelei het — 2 het Jetro, Moses se skoonvader, Sippóra, die vrou van Moses, geneem —nadat hy haar teruggestuur het — 3 en haar twee […]

EXODUS 19

Aankoms by Sinai. 1 IN die derde maand ná die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, op dieselfde dag,het hulle in die woestyn Sinai gekom — 2 hulle het vanRáfidim af opgebreek en in die woestyn Sinai gekom en in die woestyn laer opgeslaan. En Israel het daar teenoordie berg laer opgeslaan. 3 […]

EXODUS 20

Die Wet van die Here. 1 TOE het God al hierdie woorde gespreek en gesê: 2 Ek is dieHerejou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. 3 Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. 4 Jy mag vir jou geengesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in […]