EXODUS 31

Verdeling van die werk. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Kyk, Ek hetBesáleël die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda, by sy naam geroep; 3 en Ek het homvervul met die Gees van God, met wysheid en verstand en kennis en bekwaamheid vir allerhande werk, 4 […]

EXODUS 32

Die goue kalf. 1 TOE die volk sien dat Mosesvertoef om van die berg af te kom, het die volk rondom Aäron versamel en vir hom gesê: Kom, maak vir ons gode wat voor ons uit trek;want hierdie Moses, die man wat ons uit Egipteland laat optrek het, ons weet nie wat van hom geword […]

EXODUS 33

1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek: Gaan heen, trek hiervandaan op, jy en die volk wat jy uit Egipteland laat optrek het, na die land wat Ek met ’n eed aan Abraham, Isak en Jakob beloof het, met die woorde:Aan jou nageslag sal Ek dit gee; 2 en Ek sal’n engel voor jou uit stuur […]

EXODUS 34

Moses klim weer op die berg. 1 TOE het dieHereaan Moses gesê:Kap vir jou twee kliptafels soos die eerstes; dan sal Ek op die tafels die woorde skrywe wat op die eerste tafels was,wat jy verbrysel het. 2 En hou jou gereed teen die môre, en klim in die môre op die berg Sinai en […]

EXODUS 35

Gifte vir die tabernakel. 1 TOE het Moses die hele vergadering van die kinders van Israel bymekaar laat kom en aan hulle gesê: Dit is die woorde wat dieHerebeveel het, om dit te doen: 2 Ses dae lank kan daar werk verrig word, maar op die sewende dag moet daar vir julle ’n heiligheid, ’n […]

EXODUS 36

1 SO moet dan Besáleël en Ohóliab en elkeen wat kunsvaardig is, in wie dieHerewysheid en verstand gegee het om met kennis al die werk tot vervaardiging van die heiligdom te verrig, dit maak net soos dieHerebeveel het. 2 En Moses het Besáleël en Ohóliab geroep en elkeen wat kunsvaardig was, in wie se hart […]

EXODUS 37

Samestelling van die ark, die tafel, die kandelaar en die reukofferaltaar. 1 EN Besáleël hetdie ark van akasiahout gemaak; twee en ’n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte. 2 En hy het dit oorgetrek met suiwer goud, van binne en van buite; en hy het daaraan […]

EXODUS 38

Samestelling van die brandofferaltaar, die koperwaskom en die voorhof. 1 HY het ook die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Vyf el was sy lengte en vyf el sy breedte, vierkantig, en drie el sy hoogte. 2 En hy het sy horings op die vier hoeke gemaak; sy horings was, daarmee saam, uit een stuk: en hy […]

EXODUS 39

Hoe die heilige klere gemaak is. 1 HULLE het ook kunstige klere vanpers en purperrooi en bloedrooi stowwe gemaak om in die heiligdom te dien. Ook het hulle die heilige klere vir Aäron gemaak soos dieHereMoses beveel het. 2 En hy het die skouerkleed gemaak van goud, pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn […]

EXODUS 40

Moses rig die tabernakel op. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Op die dag vandie eerste maand, op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekomsoprig. 3 En jy moet daarin plaas die ark van die Getuienis en die ark met die voorhangselbedek. 4 Danmoet jy […]