EXODUS 21

Wette oor die vryheid en die lewe van die naaste. 1 EN dit is die verordeninge wat jyhulle moet voorhou: 2 As jy ’n Hebreeuse slaaf koop, moet hy ses jaar lank dien, maar in die sewende moet hy as vryman verniet weggaan. 3 As hy alleen kom, moet hy alleen vrygelaat word; as hy […]

EXODUS 22

Wette oor die eiendom van die naaste. 1 AS iemand ’n bees of ’n stuk kleinvee steel en dit slag of verkoop, moet hy vyf beeste vir ’n bees vergoed envier stuks kleinvee vir ’n stuk kleinvee. 2 As ’n dief betrap wordterwyl hy inbreek, en hy word geslaan, sodat hy sterwe, sal daardeurgeen bloedskuld […]

EXODUS 23

Verskillende ander wette. 1 JY mag geen valse gerug rondstrooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om ’nkwaadwillige getuie te wees nie. 2 Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie. En jy mag in ’n regsaak geen getuienis aflê agter die meerderheid aan omdie regte verdraai nie. 3 Ook mag jy […]

EXODUS 24

Moses en die oudstes klim op die berg. 1 DAARNA het Hy vir Moses gesê: Klim na dieHeretoe op, jy en Aäron,Nadab en Abíhu ensewentig van die oudstes van Israel, en buig julle neer van ver af. 2 En laat Mosesalleen nader kom na dieHeretoe, maar hulle moet nie nader kom nie; en die volk […]

EXODUS 25

Vrywillige offers om die heiligdom op te rig. 1 TOE het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Sê aan die kinders van Israel dat hulle aan My ’n offergawe moet bring;van elkeen wie se hart hom aandrywe, moet julle my offergawe bring. 3 En dit is die offergawe wat julle van hulle kant moet bring: […]

EXODUS 26

Die tabernakel en die tent. 1 EN die tabernakelmoet jy van tien tentdoeke maak, van fyn dubbeldraad-linne en pers en purperrooi en bloedrooi stowwe, met gérubs; as kunstige werk moet jy dit maak. 2 Die lengte van elke tentdoek moet agt-en-twintig el wees en die breedte van elke tentdoek vier el. Al die tentdoeke moet […]

EXODUS 27

Die koperaltaar vir die brandoffers. 1 JY moet ook diealtaar van akasiahout maak; vyf el moet die lengte wees en vyf el die breedte — vierkantig moet die altaar wees — en drie el sy hoogte. 2 En jy moet sy horings op die vier hoeke maak; sy horings moet, daarmee saam, uit een stuk […]

EXODUS 28

Die heilige klere. 1 DAN moet jý jou broerAäron, en sy seuns saam met hom, uit die kinders van Israel, laat nader kom na jou toe, dat hy vir My die priesteramp kan bedien: Aäron,Nadab en Abíhu, Eleásar en Ítamar, die seuns van Aäron. 2 Enjy moet vir jou broer Aäron heilige klere maak, tot […]

EXODUS 29

Die wyding van die priesters. 1 EN dit is die saak wat jy vir hulle moet doen om hulle te heilig, dat hulle vir My die priesteramp kan bedien:Neem een jong bul en twee ramme wat sonder gebrek is, 2 en ongesuurde brood en ongesuurde koeke met olie gemeng en ongesuurde platkoeke met olie bestryk. […]

EXODUS 30

Die reukaltaar. 1 JY moet ook ’naltaar maak om reukwerk te brand. Van akasiahout moet jy dit maak. 2 ’n El moet sy lengte wees en ’n el sy breedte — vierkantig moet dit wees; en twee el sy hoogte. Sy horings moet, daarmee saam, uit een stuk wees. 3 En jy moet dit met […]