ESÉGIËL 11

Die oordeel van God teen die vernaamste voormanne in Jerusalem. 1 ENdie Gees het my opgehef en my gebring nadie Oostelike Poort van die huis van dieHerewat na die ooste kyk; en kyk, by die ingang van die poort was daarvyf-en-twintig man, en onder hulle het ek gesien Jaäsánja, die seun van Assur, en Pelátja, […]

ESÉGIËL 12

Die opening in die muur. Die gevangenskap en verstrooiing. 1 VERDER het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Mensekind, jy woon ondermense vandie wederstrewige huis,wat oë het om te sien, maar nie sien nie; ore het om te hoor, maar nie hoor nie, want hulle is ’n wederstrewige huis. 3 Maar jy, […]

ESÉGIËL 13

1 EN die woord van dieHerehet tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, profeteer teen die profete van Israel wat profeteer, en sê aan die wat profete uit hulle eie hart is: Hoor die woord van dieHere! 3 So spreek die HereHere: Wee die dwase profete wat agter hulle eie gees aan wandel enagterdinge wat […]

ESÉGIËL 14

Straf oor die afgodsdienaars. 1 DAAROPhet manne uit die oudstes van Israel na my gekom en voor my gaan sit. 2 Toe het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 3 Mensekind, hierdie manne het hulle drekgode in hulle hart opgeneem endie struikelblok tot hulle ongeregtigheid voor hulle aangesig neergesit —sou Ek My dan […]

ESÉGIËL 15

Die nuttelose hout. 1 EN die woord van dieHerehet tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, wat is die hout van die wingerdstok meer as al die hout — die wingerdrank wat onder die hout van die bos is? 3 Word daar hout van geneem om vir ’n stuk werk te gebruik? Of neem ’n […]

ESÉGIËL 16

Die hoer; afskuwelikhede van Jerusalem. 1 VERDER het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Mensekind, maak aan Jerusalem sy gruwels bekend 3 en sê: So spreek die HereHeretot Jerusalem: Jou afkoms en jou geboorte is uit die land van die Kanaäniete; jou vader was ’nAmoriet en jou moeder ’nHetitiese vrou. 4 En […]

ESÉGIËL 17

Gelykenis van die twee arende en van die wingerdstok. 1 EN die woord van dieHerehet tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, gee ’n raaisel op aan die huis van Israel en dra ’n gelykenis voor 3 en sê: So spreek die HereHere:Die groot arend met groot vleuels, met lang vlerke, vol vere wat veelkleurig […]

ESÉGIËL 18

Die persoonlike verantwoordelikheid. 1 VERDER het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Wat is dit met julle datjulle hierdie spreekwoord gebruik aangaande die land van Israel, naamlik:Die vaders het groen druiwe geëet, en die tande van die kinders het stomp geword? 3 So waar as Ek leef, spreek die HereHere, dit sal […]

ESÉGIËL 19

’n Klaaglied. 1 VERDER,hef jy ’n klaaglied aan oor die vorste van Israel, 2 en sê: Wat was jou moeder? ’n Leeuin: tussen die leeus het sy gelê, onder die jong leeus het sy haar kleintjies grootgemaak. 3 En sy het een van haar kleintjies opgekweek,’n jong leeu het hy geword; en hy het geleer […]

ESÉGIËL 20

Die waarskuwende voorbeeld. 1 EN in die sewende jaar, in die vyfdemaand,op die tiende van die maand, het daar manne uitdie oudstes van Israel gekom om dieHerete raadpleeg; en hulle het voor my gaan sit. 2 Toe het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 3 Mensekind, spreek met die oudstes van Israel en […]