ESÉGIËL 21

Die swaard van die Here. 1 EN die woord van dieHerehet tot my gekom en gesê: 2 Mensekind,rig jou aangesig teen Jerusalem en laat jou rede druppel teen die heiligdomme en profeteer teen die land van Israel; 3 en sê aan die land van Israel: So spreek dieHere: Kyk, Ek het dit teen jou, en […]

ESÉGIËL 22

Die sondes van Jerusalem. 1 VERDER het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 En jy, mensekind,wil jy oordeel, wil jy oordeel die bloedstad? Maak hom dan al sy gruwels bekend 3 en sê: So spreek die HereHere:Stad wat daarbinne bloed vergiet,dat sy tyd kan kom, en drekgode teen homself maak, om hom […]

ESÉGIËL 23

Ohóla en Ohóliba. 1 VERDER het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Mensekind, daar wastwee vroue, dogters van een moeder. 3 Enhulle hetin Egipte gehoereer; in hul jeug het hulle gehoereer; daar is hul borste betas, en daar is hul maagdelike boesem gedruk. 4 En hulle name was: Ohóla, die grootste, en […]

ESÉGIËL 24

Laaste woorde teen Jerusalem. 1 ENin die negende jaar, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het die woord vanHeretot my gekom en gesê: 2 Mensekind, skrywe vir jou die naam van die dag, van hierdie selfde dag, op. Die koning van Babel het hom hierdie selfde dag op Jerusalem gewerp. 3 […]

ESÉGIËL 25

Teen die Ammoniete. 1 EN die woord van dieHerehet tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, rig jou aangesigteen die kinders van Ammon, en profeteer teen hulle. 3 En sê aan die kinders van Ammon: Hoor die woord van die HereHere. So spreek die HereHere: Omdat jy ha, ha! geroep het oor my heiligdom, omdatdit […]

ESÉGIËL 26

Teen Tirus. 1 EN in die elfde jaar, op die eerste van die maand, het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Mensekind,omdat Tirus oor Jerusalem geroep het: Ha, ha! die poort van die volke is gebreek, dit is na my toe gedraai; ék sal vol word, dit is verwoes — 3 daarom, […]

ESÉGIËL 27

1 VERDER het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Maar jy, mensekind, hef ’n klaaglied oor Tirus aan, 3 en sê aan Tirus, wat woon by die ingange van die see, wat handel drywe met die volke na baie kuslande toe: So spreek die HereHere:oTirus, jy sê:Ek is volmaak in skoonheid. 4 […]

ESÉGIËL 28

1 VERDER het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Mensekind, sê aan die vors van Tirus: So spreek die HereHere: Omdat jou hart hoogmoedig was en jy gesê het: Ek is ’n god, ek bewoon ’n godewoningin die hart van die seë —terwyl jy tog ’n mens is en geen god nie […]

ESÉGIËL 29

Teen Egipte. 1 IN die tiende jaar, in die tiendemaand,op die twaalfde van die maand, het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Mensekind, rig jou aangesig teen Farao, die koning van Egipte, en profeteer teen hom enteen die hele Egipte. 3 Spreek en sê: So spreek die HereHere: Kyk, Ek het dit […]

ESÉGIËL 30

1 VERDER het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Mensekind, profeteer en sê: So spreek die HereHere: Huil julle! Ag, die dag! 3 Wantnaby is ’n dag, ja, naby is ’n dag van dieHere, ’n dag van wolke; die tyd van die nasies sal dit wees. 4 Dan sal ’n swaard in […]