ESÉGIËL 31

1 EN in die elfde jaar, in die derdemaand,op die eerste van die maand, het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Mensekind, sê aan Farao, die koning van Egipte, en aan sy menigte: Na wie lyk jy in jou grootheid? 3 Kyk, Assur was ’n seder op die Líbanon, skoon van takke […]

ESÉGIËL 32

1 EN in die twaalfde jaar, in die twaalfde maand, op die eerste van die maand, het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Mensekind, hef ’n klaaglied aan oor Farao, die koning van Egipte, en sê vir hom:Jong leeu onder die volke, verlore is jy! En jy was soos ’n draak in […]

ESÉGIËL 33

Die brandwag. 1 EN die woord van dieHerehet tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, spreek metdie kinders van jou volk en sê vir hulle: As Ek die swaard oor ’n land bring, en die mense van die land neem ’n man uit hulle kring en stel hom as wag vir hulle aan, 3 en […]

ESÉGIËL 34

Die goeie herder en die slegtes. 1 EN die woord van dieHerehet tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, profeteer teen die herders van Israel; profeteer en sê vir hulle, die herders: So spreek die HereHere: Wee die herders van Israel wat aan hulleself weiding verskaf! Moet die herders nie die skape laat wei nie? […]

ESÉGIËL 35

Wraak oor Edom. 1 VERDER het die woord van dieHeretot my gekom en gesê: 2 Mensekind,rig jou aangesig teendie berg Seïr enprofeteer teen hom. 3 En sê vir hom: So spreek die HereHere: Kyk, Ek het dit teen jou, o berg Seïr! En Ek sal my hand teen jou uitstrek en jou ’n wildernis en […]

ESÉGIËL 36

Die land van Israel word herstel. 1 EN jy, mensekind, profeteer totdie berge van Israel en sê: Berge van Israel, hoor die woord van dieHere! 2 So sê die HereHere: Omdatdie vyand ha, ha! oor julle roep; en:Die ewige hoogteshet vir ons ’n besitting geword! — 3 daarom profeteer en sê: So spreek die HereHere: […]

ESÉGIËL 37

Israel word herstel. 1 DIE hand van dieHerewas op my, en Hy het my uitgebringdeur die Gees van dieHereen my neergesit indie laagte; en dit was vol bene. 2 En Hy het my by hulle laat verbygaan na alle kante toe; en kyk, daar het ’n groot menigte oor die laagte gelê, en kyk, hulle […]

ESÉGIËL 39

Gog word vernietig. 1 EN jy,mensekind, profeteer teen Gog en sê: So spreek die HereHere: Kyk, Ek het dit teen jou, o Gog, vors van Ros, Meseg en Tubal. 2 En Ek sal jou weglok en jou lei enjou laat optrek uit die agterhoeke van die Noorde en jou laat kom op die berge van […]

ESÉGIËL 40

Die nuwe tempel. Die voorhowe met die poorte. 1 IN die vyf-en-twintigste jaarvan ons ballingskap, in die begin van die jaar, op die tiende van dieeerstemaand,in die veertiende jaar nadat die stad ingeneem is, op daardie selfde dag,was die hand van dieHereop my, en Hy het my daarheen gebring. 2 In gesigte van God het […]