ESÉGIËL 41

Die Heilige en die Allerheiligste. 1 VERDER het hy my in die hoofvertrek gebring; en hy het die deurposte gemeet: ses el die breedte aan die een en ses el die breedte aan die ander kant, die breedte van die tent. 2 En die breedte van die ingang: tien el, en die symure van die […]

ESÉGIËL 44

Die dienaars van die heiligdom. 1 TOE het hy myteruggebring nadie buitenste poort van die heiligdom wat na die ooste kyk; en dit was gesluit. 2 En dieHerehet vir my gesê: Hierdie poort moet toegesluit bly, dit mag nie oopgemaak word nie, en niemand mag daardeur ingaan nie,omdat dieHere, die God van Israel, daardeur ingegaan […]

ESÉGIËL 45

Verdeling van die land. Die vors en sy pligte. Offers en feeste. 1 EN as julle die land as erflike besitting verdeel, moet julle’n offergawe aan dieHereafgee, ’n heilige plek uit die land; aangaande die lengte: vyf-en-twintigduisendeldie lengte, en die breedte: twintigduisend; dit moet in sy hele omvang rondom heilig wees. 2 Hiervan moet vir […]

ESÉGIËL 46

1 SO sê die HereHere:Die poort van die binneste voorhof wat na die ooste kyk, moet gedurende die ses werkdae gesluit wees; maar op die sabbatdag moet dit oopgemaak word; ook moet dit opdie dag van die nuwemaan oopgemaak word. 2 En die vors moet deur die voorportaal van die poort van buite af ingaan […]

ESÉGIËL 47

Die heilige waters. 1 DAARNA het hy my teruggebringna die ingang van die huis, en kyk, daar hetwaters uitgestroom onder die drumpel van die huis uit, na die ooste toe; want die voorkant van die huis was na die ooste toe; en die waters het weggevloei onder die regtersymuur van die huis uit, suid van […]

ESÉGIËL 48

Verdeling van die land. 1 EN dit is die name vandie stamme. Aan die noordekant langs die weg van Hetlon na die ingang van HamatenHasar-Enan aan die grens van Damaskus, na die noorde toe langs Hamat — hy moet die ooste-endie westekant hê —Dan eendeel. 2 En naas die gebied van Dan, van die oostekant […]