Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS en Silvánus en Timótheüs aan die gemeente van die Thessalonicense in God onse Vader en die Here Jesus Christus: 2 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! Die vooruitgang en standvastigheid van die gemeente in geloof en liefde nieteenstaande die vervolginge. 3 ONS […]
Monthly Archives: July 2017
II THESSALONICENSE 2
Die wederkoms van Christus sal voorafgegaan word deur die openbaring van die Antichris. 1 MAAR ons vra julle, broeders,met die oog op die wederkoms van onse Here Jesus Christus enons vereniging met Hom, 2 om nie gou julle verstand te verloor of verskrik te word nie —deur gees ofdeur woord ofdeur brief wat van ons […]
II THESSALONICENSE 3
Verskillende vermaninge. Groete. 1 VERDER, broeders,bid vir ons dat die woord van die Here sy snelle loop mag hê en verheerlik word net soos by julle; 2 en dat ons verlos mag word van die verkeerde en slegte mense, wantdie geloof is nie die deel van almal nie. 3 Maardie Here is getrou; Hy sal […]
I THESSALONICENSE 1
Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS enSilvánus enTimótheüs aan die gemeente van dieThessalonicense wat in God die Vader en die Here Jesus Christus is:Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! Vrug van die evangelie in Thessaloníka, en die getrouheid van die gemeente daar. 2 ONS dank God altyd oor […]
I THESSALONICENSE 2
Hoe Paulus sy bediening onder die Thessalonicense uitgeoefen het. 1 JULLE weet tog self, broeders, dat onsingang by julle nie tevergeefs was nie; 2 maar alhoewel ons vantevore, soos julle weet,in Filíppi gely het en mishandel is, het ons in onse God vrymoedigheid gehadom aan julle die evangelie van God te verkondig onder veel stryd. […]
I THESSALONICENSE 3
1 DAAROM, toe ons dit nie langer kon uithou nie,het ons besluit om in Athéne alleen agter te bly; 2 en ons het Timótheüs, ons broeder en dienaar van God en onsmedewerker in die evangelie van Christus, gestuurom julle te versterk en julle te bemoedig in julle geloof, 3 sodat niemand verontrus mag word onder […]
I THESSALONICENSE 4
Vermaninge tot heiligmaking, broederlike liefde en werksaamheid. 1 VERDER dan, broeders, vra en vermaan ons julle in die Here Jesus dat julle, soosjulle van ons geleer het hoe julle moet wandel en God behaag,nog oorvloediger mag wees. 2 Want julle weet watter bevele ons julle deur die Here Jesus gegee het. 3 Want dit isdie […]
I THESSALONICENSE 5
1 MAAR oordie tye en geleenthede, broeders, hetjulle nie nodig dat aan julle geskryf word nie; 2 want julle weet self baie goed datdie dag van die Here kom netsoos ’n dief in die nag. 3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid — dan oorval’n skielike verderf hulle soos die barensnood ’n swanger vrou, […]
KOLOSSENSE 1
Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS, ’n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, endie broeder Timótheüs, 2 aan die heilige en gelowige broeders in Christus wat in Kolosse is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! Geloof en liefde van die Kolossense. Gebed vir hulle geestelike […]
KOLOSSENSE 2
1 WANT ek wil hê dat julle moet weet wat ’n groot stryd ek oor julle het, en oor die wat inLaodicéa is en almal wat my aangesig in die vlees nie gesien het nie, 2 dat hulle harte vertroos mag word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en tot alle rykdom vandie volle […]