I KORINTHIËRS 12

Oor die verskeidenheid van geestelike gawes. 1 ENwat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weetdat julle heidene was, weggevoer na diestomme afgode net soos julle ook al gelei is. 3 Daarom maak ek julle bekend datniemand wat deur die Gees van God spreek, Jesus […]

I KORINTHIËRS 15

Die opstanding. 1 BROEDERS, ek maak julledie evangelie bekendwat ek aan julle verkondig het, wat julle ook aangeneem het,waarin julle ook staan, 2 waardeur julle ookgered word as julle daaraan vashou op die wyse waarop ek dit aan julle verkondig het,of julle moet tevergeefs geglo het. 3 Want in die eerste plek het ek aan […]

I KORINTHIËRS 16

Die insameling vir die Christene in Jerusalem. 1 WATdie insameling virdie heiliges betref, moet julle ook so doen soos ek virdie gemeentes vanGalásiëgereël het. 2 Op elkeeerste dag van die week moet elkeen van julle self opsy sit en opspaarnamate sy voorspoed is,sodat die insamelinge nie eers plaasvind as ek kom nie. 3 En wanneer […]

ROMEINE 1

Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS, ’n dienskneg van Jesus Christus, ’ngeroepe apostel,afgesonder tot die evangelie van God — 2 wat Hy tevore beloof hetdeur sy profete in die heilige Skrifte, 3 aangaande sy Seunwat gebore is na die vlees uit die geslag van Dawid 4 en nadie Gees van heiligheid met krag verklaar is asdie […]

ROMEINE 2

Onboetvaardigheid van die Jode. Geregtigheid van God. 1 DAAROM is jy, o mens wat oordeel, wie jy ook mag wees, sonder verontskuldiging;want waarin jy ’n ander oordeel, veroordeel jy jouself; want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge. 2 En ons weet dat die oordeel van God na waarheid is oor die wat sulke dinge doen. […]

ROMEINE 3

Voorreg van die Jood. Die geregtigheid van God. 1 WAT is dan die voordeel van die Jood? Of wat is die nut van die besnydenis? 2 Groot, in alle opsigte: ten eerste tog seker dataan hulledie woorde van God toevertrou is. 3 Wantwat maak dit as sommige ontrou geword het? Sal hulle ontrou miskiendie getrouheid […]