JOB 21

Job versoek sy vriende om stil te wees as hy spreek oor die verborgenheid wat hom kwel. 1 MAAR Job het geantwoord en gesê: 2 Luister goed na my rede, en laat dit die vertroostinge wees wat julle aanbied. 3 Verdra my, dat ek ook kan spreek; en nadat ek gespreek het,kan jy spot. 4 […]

JOB 22

Élifas beweer nou dat God geen belang het by die smarte van Job nie; dat Hy hom ook nie kan bestraf oor sy godsvrug nie; dus is Job se sonde die oorsaak van sy ellende. 1 TOE het Élifas, die Temaniet, geantwoord en gesê: 2 Kan ’n man aan God ’n diens bewys? Nee, aan […]

JOB 23

As Job maar geweet het waar om God te vind, sou hy wel voor Hom sy onskuld kon bewys. 1 MAAR Job het geantwoord en gesê: 2 Nog altyd geld my geklaag as wederstrewigheid; my hand lê swaar op my gesug. 3 Ag, as ek maar geweet het waar ek Hom kon vind, maar kon […]

JOB 24

Waarom is daar geen dag van afrekening vir die goddelose mense nie? Voorbeelde van hulle handelwyse. 1 WAAROM het die Almagtige vir Hom geengeregstye voorbehou nie, en sien die wat Hom ken, nie sygeregsdae nie? 2 Grenslyne verlê hulle; ’n trop vee roof hulle en laat dit wei. 3 Die esel van die wese dryf […]

JOB 25

Hoe sal die mens, wat ’n wurm is, rein kan wees voor die almagtige Regeerder van die heelal? 1 TOE het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê: 2 Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in syhoogtes. 3 Is daar ’ngetal vir sy leërskare? En oor wierys sy lig nie op nie? 4 […]

JOB 26

Job gee te kenne dat hy die grootheid van God net so goed ken as Bildad. 1 MAAR Job het geantwoord en gesê: 2 Hoe goed het jy die onmagtige bygestaan, die kragtelose arm gehelp! 3 Hoe mooi het jy die onwyse raad gegee en beleid in oorvloed bekend gemaak! 4 Aan wie het jy […]

JOB 27

Job handhaaf sy onskuld voor God. 1 EN Job het verder sy spreuk aangehef en gesê: 2 So waar as God leefwat my my reg ontneem het, en die Almagtige wat my siel bitterheid aangedoen het — 3 want my asem is nog heeltemal in my, en die lewensasem van God is in my neus […]

JOB 28

Die mens kan verborge skatte aan die aarde ontworstel. 1 WANT vir die silwer is daar ’n plek waar dit uitkom, en ’n plek vir die goud wat hulle uitwas. 2 Yster word uit die grond gehaal, en koper word uit klip gegiet. 3 ’n Einde maakdie mensaan die duisternis, en tot die uiterste grens […]

JOB 29

Job dink aan die dae uit die verlede toe hy voorspoedig was en almal hom geëer het. 1 EN Job het verder sy spreuk aangehef en gesê: 2 Ag, was ek maar soos in die vorige maande, soos in die dae toe God my bewaar het; 3 toe sy lamp bo my hoof geskyn het, […]

JOB 30

En nou? Selfs die laagste klas mense lag hom uit. 1 EN nóú lag hulle wat jonger is as ek, my uit — mensewie se vaders ek te min geag het om by my herdershonde te sit. 2 Wat sou die krag van hulle hande my ook baat? Die frisse lewenskrag het by hulle verlore […]