JOB 11

As God Hom wou openbaar, sê Sofar, sou Job gou sien wie die skuldige is. 1 TOE hetSofar, die Naämatiet, geantwoord en gesê: 2 Moetdie menigte van woorde onbeantwoord bly? Of moet ’n loslippige man reg hê? 3 Sou jou gepraat manne laat swyg, sodat jy spot — sonder dat iemand jou beskaamd maak — […]

JOB 12

Waarom, vra Job sy vriende, wil julle, op grond van ’n oppervlakkige kennis, my, die onskuldige, belaglik maak? 1 MAAR Job het geantwoord en gesê: 2 Waarlik, ja, julle is dieregtemense, en saam met julle sterf die wysheid uit! 3 Ook ek het verstand soos julle; ek staan nie vir julle terug nie; en wie […]

JOB 13

Job bestraf sy vriende dat hulle hom op valse gronde veroordeel, terwyl hulle maak of dit tot groter heerlikheid van God is! 1 KYK, alles het my oog gesien, my oor gehoor en opgemerk. 2 Wat julle weet, weet ek ook: ek staan nie vir julle terug nie. 3 Maar ék sal met die Almagtige […]

JOB 14

Sal die kortheid van die lewe en die droewige einde daarvan nie die ontferming van God opwek nie? 1 DIE mensuit ’n vrou gebore, is kort van dae en sat van onrus. 2 Hy spruit uit soos’n blom enverwelk; ook vlug hy soos’n skaduwee en hou nie stand nie. 3 En oor so een maak […]

JOB 15

Élifas wil weet of dit wysheid is om te spreek soos Job; om die godsvrug af te breek met woorde. 1 TOE hetÉlifas, die Temaniet, geantwoord en gesê: 2 Sal’n wyse man met winderige wetenskap antwoord gee en sy buik vul met oostewind — 3 deur te pleit met woorde wat nie baat en met […]

JOB 16

Job verwerp met veragting die troos van sy vriende. 1 MAAR Job het geantwoord en gesê: 2 Dergelike dinge het ek al baie gehoor: treurige vertroosters is julle almal. 3 Kom daar nou ’n einde aan winderige woorde? Of wat prikkel jou dat jy antwoord? 4 Ek sou ook kon spreek soos julle as julle […]

JOB 17

1 MY gees is verward, my dae is uitgeblus,die graf wag op my. 2 Waarlik, bespottinge is my deel, en op hulle getwis moet my oog rus. Hy beroep hom weer óp God téén God, want van sy vriende is niks te wagte nie, en hy is ’n bespotting van almal. 3 GEE tog’n pand,staan […]

JOB 18

Bildad verwyt Job en sy geesverwante dat nie hulle (Job se vriende) dom is nie, maar dat Job homself nutteloos verteer in sy hartstog. 1 TOE hetBildad, die Suhiet, geantwoord en gesê: 2 Hoe lank wil julle jaag agter woorde? Word verstandig, en daarna sal ons spreek. 3 Waarom word onsas vee gereken, is ons […]

JOB 19

Job verwyt sy vriende dat hulle hom as skuldige bly aanspreek. 1 MAAR Job het geantwoord en gesê: 2 Hoe lank sal julle my siel kwel en my met woorde verbrysel? 3 Nou tien maal al doen julle my smaadheid aan, mishandel julle my sonder om julle te skaam. 4 En het ek ook werklik […]

JOB 20

Job se woorde maak Sofar haastig om te antwoord. 1 TOE hetSofar, die Naämatiet, geantwoord en gesê: 2 Daarom juis antwoord my gedagtes my, en wel weens my haastigheid in my. 3 ’n Bestraffing wat vir my griewend is, moet ek aanhoor; maar die gees uit my verstand antwoord my. Die voorspoed van goddelose mense […]