JOB 31

Job hou verlaas nog sy onskuld staande. 1 EK het ’n verbond gesluit met myoë: hoe sou ek dan ag gegee het op ’n jonkvrou? 2 Wat tog is dielot wat God daarbo beskik, en die erfdeel van die Almagtige uit die hoogtes — 3 is dit nie ondergang vir die kwaaddoener en ongeluk vir […]

JOB 32

Die woorde van Elíhu. 1 TOE het dié drie manne opgehou om Job te antwoord, omdat hyin sy eie oë regverdig was. 2 En die toorn van Elíhu, die seun van Barágeël,die Busiet, uit die geslag van Ram, het ontvlam; teen Job het sy toorn ontvlam, omdat hy homself regverdig beskou het voor God. 3 […]

JOB 33

Elíhu sal met Job opreg spreek en soos ’n medemens hom behandel. 1 MAAR hoor tog, o Job, na my rede, en luister na al my woorde. 2 Kyk, ek het my mond oopgemaak; my tong spreek in my verhemelte. 3 My woorde kom uit die opregtheid van my hart, en wat my lippe weet, […]

JOB 34

Elíhu wil nie daarvan weet dat God onreg gedoen het teenoor Job nie. 1 VERDER het Elíhu aangehef en gesê: 2 Hoor my woorde, o wyse manne! En luister na my, u wat kennis het! 3 Want die oor toets woorde soos die verhemelte die spys proe. 4 Laat ons vir onsself uitmaak wat reg […]

JOB 35

Elíhu beantwoord Job se bewering dat dit ’n mens nie baat om regverdig te wees nie. 1 VERDER het Elíhu aangehef en gesê: 2 Hou u dit vir reg, noem u dit: my geregtigheid voor God, 3 dat u vrawat dit u baat?Wat help dit my meer as wanneer ek sou sondig? 4 Ék sal […]

JOB 36

As God beproewinge stuur, dan is dit om die mens te waarsku. 1 EN Elíhu het voortgegaan en gesê: 2 Wag ’n bietjie op my, en ek sal u inlig; want daar is nog genoeg te sê tot eer van God. 3 Ek sal my kennis van ver af ophaal en aan my Skepper reg […]

JOB 37

Storm en onweer. 1 JA, hiervoor beef my hart en spring op uit sy plek. 2 Luister, luister na die gedruis van sy stem en die dreuning wat uit sy mond uitgaan. 3 Onder die ganse hemel laat Hy dit los en sy lig oor die eindes van die aarde. 4 Daarna brulsystem, Hydonder met […]

JOB 38

Die majesteit van God in die skepping, onderhouding en regering van alle dinge. 1 DAARNA het dieHereJob uit’n storm geantwoord en gesê: 2 Wie maak die raadsbesluit daar tot duisternis met woorde sonder kennis? 3 Gord dan soos ’n man jou heupe — dan sal Ek jou ondervra, en onderrig jy My. 4 Waar was […]

JOB 39

1 KAN jy prooi jag vir die leeuin? Of die honger van die jong leeus stil maak 2 as hulle neerbuig in die lêplekke, klaar sit in die skuilplek om te loer? 3 Wie berei vir diekraai sy spys as sy kleintjies roep tot God, ronddwaal by gebrek aan voedsel? 4 Weet jy die tyd […]

JOB 40

Job het die regverdigheid van God in twyfel getrek — laat Job dan nou die wêreld regeer! 1 EN dieHerehet Job uit’n storm geantwoord en gesê: 2 Gord tog jou heupe soos ’n man; Ek sal jou ondervra en onderrig jy My. 3 Wil jy werklik my reg verbreek, My veroordeel, dat jy gelyk kan […]