JESAJA 31

Nie na Egipte nie, maar na die Here! 1 WEEhulle wat na Egipte aftrek om hulp enhulle verlaat op perde, en wat vertrou op strydwaens, omdat daar baie is, en op ruiters, omdat hulle baie talryk is, maar hulle sien nie op die Heilige van Israel en hulle soek nie dieHerenie. 2 Nogtans is Hy […]

JESAJA 32

Die Messiaanse heilstaat. 1 KYK, ’n koning sal regeer in geregtigheid, en die vorste sal heers volgens reg. 2 En elkeen sal wees soos ’n toevlug teen die wind en ’nskuiling teen die stortreën, soos waterstromein ’n dor streek, soosdie skaduwee van ’n swaar rots in ’n land wat versmag. 3 Dan sal niemeerverblind wees […]

JESAJA 33

Assur word gevonnis. 1 WEE jou,verwoester, wat self nie verwoes is nie, entroubreker teen wie nie troueloos gehandel is nie!As jy klaar is met verwoes, sal jy verwoes word; en as jy klaar is met troubreuk, sal hulle troueloos teen jou handel. 2 Here, wees ons genadig,op U wag ons; wees hulle arm elke môre, […]

JESAJA 34

Die Godsgerig oor Edom. 1 KOM nader, o volke, om te hoor; en nasies, luister!Laat die aarde hoor, en die volheid daarvan, die wêreld en alles wat daaruit voortkom. 2 Want die toorn van dieHereis oor al die nasies, en grimmigheid oor al hulle leërskare; Hy het hulle met die banvloek getref, Hy het hulle […]

JESAJA 35

Grootheid en heerlikheid van die regering van die Messías. 1 DIE woestyn en die dor land sal bly wees, en die wildernis sal juig en bloei soos ’n narsing; 2 dit sal lustig bloei en juig, ja, met gejuig en gejubel; die heerlikheid van die Líbanon is aan hom gegee, die sieraad van Karmel en […]

JESAJA 36

Jerusalem word opgeëis deur Sánherib. 1 ENin die veertiende jaar van koning Hiskía het Sánherib, die koning van Assirië, opgetrek teen al die versterkte stede van Juda en dit verower. 2 Toe stuur die koning van Assirië die rábsake uit Lagis na Jerusalem, na koning Hiskía met ’n swaar leër; en hy het gaan staan […]

JESAJA 37

Jesaja tree op. 1 EN toe koning Hiskía dit hoor, het hy sy klere geskeur en hom met ’n roukleed bedek en in die huis van dieHeregegaan. 2 Daarna stuur hy Éljakim, wat oor die paleis was, en Sebna, die skrywer, en die oudstes van die priesters, met rouklere bedek, na die profeet Jesaja, die […]

JESAJA 38

Wondergenesing van Hiskía. 1 IN dié dae het Hiskía dodelik siek geword; en die profeet Jesaja, die seun van Amos, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek dieHere: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie. 2 Toe draai Hiskía sy gesig na die muur, en hy […]

JESAJA 39

Gesante van die koning van Babel in Jerusalem. 1 IN dié tyd het Meródag Báladan, die seun van Báladan, die koning van Babel, ’n brief en ’n geskenk aan Hiskía gestuur; want hy het gehoor dat hy siek was en gesond geword het. 2 En Hiskía was bly oor hulle en het hulle sy skathuis […]

JESAJA 40

Die trooswoord van die God van Israel. 1 TROOS, troos my volk, sê julle God. 2 Spreek na die hart van Jerusalem, en roep haar toe dat haar stryd verby is, dat haar skuld betaal is, dat sy uit die hand van dieHeredubbel ontvang het vir al haar sondes. 3 ’n Stem van een wat […]