II KRONIEKE 11

1 EN toe Rehábeam in Jerusalem kom, het hy die huis van Juda en Benjamin, honderd-en-tagtigduisend krygshaftige jongmanne, byeen laat kom om teen Israel oorlog te voer, om die koningskap vir Rehábeam terug te win. 2 Maar die woord van dieHerehet tot Semája, die man van God, gekom en gesê: 3 Spreek met Rehábeam, die […]

II KRONIEKE 12

Rehábeam se ontrou teenoor die Here word gestraf deur ’n aanval van Sisak, die koning van Egipte. 1 EN toe Rehábeam die koningskap bevestig het en hy sterk was,het hy die wet van dieHereverlaat, en die hele Israel saam met hom. 2 Toe het Sisak, die koning van Egipte, indie vyfde jaar van koning Rehábeam, […]

II KRONIEKE 13

Regering van Abía en sy oorlog teen Jeróbeam. 1 IN die agttiende jaar van koning Jeróbeam het Abía oor Juda koning geword. 2 Drie jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder wasMigája, die dogter van Úriël uit Gíbea.En daar was oorlog tussen Abía en Jeróbeam. 3 En Abía het die […]

II KRONIEKE 16

Asa verbind hom met Aram teen Israel. Sy dood. 1 IN die ses-en-dertigste jaar van die regering van Asa hetBaésa, die koning van Israel, opgetrek teen Juda en Rama gebou om niemand van Asa, die koning van Juda, te laat uit- of ingaan nie. 2 Toe bring Asa silwer en goud uit die skatkamers van […]

II KRONIEKE 17

Voorspoed en mag van Jósafat. 1 EN sy seunJósafat het in sy plek koning geword en hom versterk teen Israel. 2 En hy het ’n leërmag in aldie versterkte stede van Juda geplaas en wagposte in die land Juda opgestel en in die stede van Efraimwat sy vader Asa ingeneem het. 3 En dieHerewas met […]

II KRONIEKE 18

Verbond van Jósafat met Agab teen die Arameërs. Voorspelling van Miga. Dood van Agab en vlug van Israel. 1 EN toe Jósafatrykdom en eer in oorvloed gehad het,het hy hom verswaer met Agab. 2 En ná verloop van enkele jarehet hy afgetrek na Agab, naSamaría, en Agab het vir hom en die manskappe wat by […]

II KRONIEKE 19

1 MAAR toe Jósafat, die koning van Juda, behoue na sy huis in Jerusalem terugkom, 2 het die sienerJehu, die seun van Hanáni, uitgegaan hom tegemoet, en aan koning Jósafat gesê: Moet ’n mens die goddelose help, enhet u lief die wat dieHerehaat? Daarom kom daar nou ’n toorn op u van dieHere. 3 Tog […]

II KRONIEKE 20

Oorwinning van Jósafat oor die Moabiete en Ammoniete. Einde van sy regering. 1 EN daarna het die kinders vanMoab en die kinders vanAmmon, en saam met hulle ’n deel van die Meüniete teen Jósafat gekom om te veg. 2 Toe hulle kom en aan Jósafat berig bring en sê: Daar kom ’n groot menigte teen […]