II KRONIEKE 33

Manasse, koning van Juda, verval weer in afgodery en word as gevangene weggevoer na Babel. Ná sy bekering herstel God hom op sy troon. 1 MANASSEwas twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf-en-vyftig jaar in Jerusalem geregeer. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van dieHerevolgens […]

II KRONIEKE 34

Josía, koning van Juda, roei die afgodery uit. Die wetboek word weer in die tempel gevind. 1 JOSÍAwas agt jaar oud toe hy koning geword het, en een-en-dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van dieHereen gewandel in die weë van sy vader Dawid […]

II KRONIEKE 35

Josía hou ’n plegtige paasfees vir die Here. 1 DAARNAhet Josía in Jerusalem die pasga tot eer van dieHeregehou; en hulle het die pasga geslag op dieveertiende van die eerste maand. 2 En hy het die priesters hulle dienspligte laat waarneem en hulle versterk vir die diens in die huis van dieHere. 3 Ook het […]

II KRONIEKE 36

Jóahas, Jójakim en Jójagin konings van Juda. 1 ENdie volk van die land het Jóahas, die seun van Josía, geneem en hom koning gemaak in die plek van sy vader in Jerusalem. 2 Drie-en-twintig jaar was Jóahas oud toe hy koning geword het, en drie maande het hy in Jerusalem geregeer. 3 En die koning […]