HEBREËRS 11

Die aard van die geloof; voorbeelde uit die Ou Testament. 1 DIE geloof dan is ’n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ’n bewys vandie dinge wat ons nie sien nie. 2 Want daardeurhet die mense van die ou tyd getuienisontvang. 3 Deur die geloof verstaan ons dat die wêreld deurdie woord van […]

HEBREËRS 12

Volharding onder beproewinge volgens die voorbeeld van Christus. 1 DAAROM dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê endie sonde wat ons so maklik omring,en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, 2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman enVoleinder van die […]

HEBREËRS 13

Verskillende voorskrifte. 1 DIE broederliefde moet bly. 2 Vergeet die gasvryheid nie, want daardeur hetsommige, sonder om dit te weet, engele as gaste geherberg. 3 Dink aan die gevangenesasof julle medegevangenes is, en aan die wat mishandel word, as mense wat self ook ’n liggaam het. 4 Laat die huwelik in alle opsigte eerbaar wees […]