GÉNESIS 11

Die toring van Babel. 1 EN die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde. 2 En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle ’n laagte in die landSínear; en daar het hulle gaan woon. 3 Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle […]

GÉNESIS 12

Roeping van Abram. Hy kom in Kanaän. Sy trek na Egipte. 1 EN dieHerehet aan Abram gesê: Gaan jy uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys. 2 En Ek sal jou ’n groot nasie maak en jou seën en jou naam […]

GÉNESIS 14

Abram verlos Lot. Melgisédek. 1 EN in die dae van Ámrafel, die koning vanSínear, Áriog, die koning van Ellásar, Kedor-Laómer, die koning vanElam, en Tídeal, die koning van die nasies, 2 het hulle oorlog gevoer teen Bera, die koning van Sodom, en teen Birsa, die koning van Gomorra, Síneab, die koning vanAdma, en Seméber, die […]

GÉNESIS 15

Verbond van God met Abram. 1 NÁ hierdie dinge het die woord van dieHeretot Abram gekom in ’n gesig en gesê:Vrees nie, Abram, Ek is vir jou ’nskild en jouloon is baie groot. 2 Toe vra Abram: HereHere, wat sal U my gee, aangesien ek sonder kinders heengaan en die erfgenaam van my huis die […]

GÉNESIS 16

Hagar en Ismael. 1 MAAR Sarai, die vrou van Abram,het vir hom geen kinders gebaar nie; en sy het ’nEgiptiese slavin gehad met die naam vanHagar. 2 En Sarai het vir Abram gesê: Jy weet, dieHerehet my nie toegelaat om moeder te word nie. Gaan tog in by my slavin; miskien sal ek uit haar […]

GÉNESIS 17

God verander die naam van Abram en stel die besnydenis in. 1 TOE Abram negen-en-negentig jaar oud was, het dieHereaan Abram verskyn en vir hom gesê:Ek is God, die Almagtige;wandel voor my aangesig, dan sal jy opreg wees. 2 En Ek wil my verbond sluit tussen My en jou, en joubuitengewoon vermeerder. 3 Toe val […]

GÉNESIS 18

Abraham tree op as voorbidder vir Sodom. 1 DAARNA het dieHereaan hom verskyn by dieterpentynbome van Mamre terwyl hy by die ingang van die tent sit op die warmste van die dag. 2 Toe hy sy oë opslaan en kyk,staan daar drie manne voor hom.En toe hy hulle sien, loop hy hulle tegemoet van die […]

GÉNESIS 19

Verwoesting van Sodom. Vertrek van Lot. 1 EN dietwee engele het in die aand in Sodom aangekom, terwyl Lot in die poort van Sodom sit; entoe Lot hulle sien, het hy opgestaan om hulle tegemoet te gaan en hom gebuig met die aangesig na die aarde toe 2 en gesê: Kyk tog, my here,draai tog […]

GÉNESIS 20

Abraham kom in Gerar. Hy ontken dat Sara sy vrou is. 1 EN Abraham hetdaarvandaan weggetrek na die Suidland en gaan woon tussenKades en Sur en inGerar as vreemdeling vertoef. 2 En Abraham het van Sara, sy vrou, gesê:Sy is my suster. Toe laat Abiméleg, die koning van Gerar, Sara haal. 3 MaarGod het in […]