GÉNESIS 41

Josef verklaar die drome van Farao. 1 NÁ verloop van twee volle jare het Farao gedroom dat hy by die Nyl staan; 2 en kyk, daar kom sewe koeie uit die Nyl uit op wat mooi van aansien en vet van vleis was, en hulle het gaan wei in dierietgras. 3 En kyk, ná hulle […]

GÉNESIS 42

Die broers van Josef in Egipte. 1 TOEJakob merk dat daar koring in Egipte was, het Jakob aan sy seuns gesê: Wat kyk julle so na mekaar? 2 En hy sê: Kyk, ek het gehoor dat daar koring in Egipte is; trek daarheen af, en koop vir ons daar koring, dat ons kan lewe en […]

GÉNESIS 43

1 EN die hongersnood was swaar in die land. 2 En nadat die koring wat hulle uit Egipte gebring het, opgeëet was, sê hulle vader vir hulle: Gaan koop vir ons weer ’n bietjie voedsel. 3 Toe het Juda hom geantwoord: Die man het ons uitdruklik gewaarsku en gesê: Julle sal my aangesig nie sien […]

GÉNESIS 45

Josef maak hom aan sy broers bekend. 1 TOE kon Josef hom nie langerbedwing voor almal wat by hom gestaan het nie, en hy roep: Laat almal van my af weggaan! En daar het niemand by hom gestaan toe Josef hom aan sy broers bekend gemaak het nie. 2 Daarop bars hy in trane uit, […]

GÉNESIS 46

Jakob trek af na Egipte. 1 EN Israel het weggetrek met alles wat aan hom behoort het, en inBerséba gekom; en hy het offerandes gebringaan die God van sy vader Isak. 2 En God het tot Israel gespreekin naggesigte en gesê: Jakob, Jakob! En hy antwoord: Hier is ek! 3 Toe sê Hy: Ek is […]

GÉNESIS 47

1 DAAROP het Josef gekom en aan Farao vertel en gesê: My vader en my broers en hulle kleinvee en beeste en alles wat hulle besit, het gekom uit die land Kanaän, en daar is hulle nou indie land Gosen. 2 En hy het uit die getal van sy broers vyf man saamgeneem en hulle […]

GÉNESIS 48

Jakob seën die seuns van Josef. 1 NÁ hierdie dinge het hulle aan Josef meegedeel: Kyk, u vader is siek. Toe neem hy sy twee seuns, Manasse en Efraim, met hom saam. 2 En hulle het aan Jakob berig gebring en gesê: Kyk, u seun Josef kom na u toe. Daarop het Jakob sy krag […]

GÉNESIS 49

Jakob seën sy seuns. Daarna sterwe hy. 1 DAARNA het Jakob sy seuns geroep en gesê: Kom bymekaar, dat ek julle kan verkondig wat julle aan dieeinde van die dae sal wedervaar. 2 Versamel en hoor, seuns van Jakob, en luister na Israel, julle vader! 3 Ruben, jy ismy eersgeborene, my kragen die eersteling van […]

GÉNESIS 50

Begrafnis van Jakob. Dood van Josef. 1 TOEval Josef op sy vader se aangesig, en hy het oor hom geween en hom gesoen. 2 En Josef het aan sy dienaars, die geneeshere, bevel gegee om sy vaderte balsem. En die geneeshere het Israel gebalsem. 3 En veertig dae het daarvoor verbygegaan; want so lank duur […]