GÉNESIS 32

Jakob worstel met die Engel, word versoen met Esau en kom in Sigem aan. 1 JAKOB het ook verder gereis, en die engele van God het hom ontmoet. 2 Toe hy hulle sien, sê Jakob: Dit is ’nleër van God! En hy het die plek Mahanáim genoem. 3 En Jakob het boodskappers uitgestuur voor hom […]

GÉNESIS 33

1 EN Jakob het sy oë opgeslaan, en toe hy meteens Esau sien aankom en vierhonderd man saam met hom, het hy die kinders onder Lea en Ragel en onder die twee slavinne verdeel. 2 En hy het die slavinne met hulle kinders eerste, en Lea met haar kinders daaragter, en Ragel en Josef laaste […]

GÉNESIS 34

Dina en die Sigemiete. 1 ENDina, die dogter van Lea, wat sy vir Jakob gebaar het, het uitgegaan om die dogters van die land te leer ken. 2 ToeSigem, die seun van Hemor, die Hewiet, die vors van die land, haar sien, het hy haar gegryp en met haar gemeenskap gehad en haar onteer. 3 […]

GÉNESIS 36

Esau se nakomelinge. 1 EN dit is die geskiedenis van Esau,dit is Edom. 2 Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kanaän: Ada, die dogter van Elon, die Hetiet, enOholibáma, die dogter van Ana, die dogter van Síbeon, die Hewiet; 3 enBasmat, die dogter van Ismael, die suster van Nébajot. 4 En Ada […]

GÉNESIS 37

Josef word deur sy broers verkoop. 1 EN Jakob het gewoon in die land van die vreemdelingskap van sy vader, in die land Kanaän. 2 Dit is diegeskiedenis van Jakob. Josef het as seunvan sewentien jaar die kleinvee opgepas saam met sy broers — hy was nog jonk — met die seuns van Bilha en […]

GÉNESIS 39

Josef bied weerstand teen die vrou van Pótifar. 1 EN Josef is afgebring na Egipte; enPótifar, ’n hofdienaar van Farao, die owerste van die lyfwag, ’n Egiptiese man, het hom gekoop uit die hand van dieIsmaeliete wat hom daarheen afgebring het. 2 EndieHerewas met Josef, sodat hy ’n voorspoedige man was; en hy het in […]

GÉNESIS 40

Josef in die gevangenis. 1 NÁ hierdie dinge hetdie skinker van die koning van Egipte en die bakker hulle misgaan jeens hulle heer, die koning van Egipte, 2 sodat Farao baie kwaad geword het vir sy tweehofdienaars, die voorman van die skinkers en die voorman van die bakkers. 3 En hy het hulle in bewaring […]