GÉNESIS 21

Geboorte van Isak. Abraham verdryf Hagar en Ismael. 1 EN dieHerehet Sara besoek soos Hy beloof het; en dieHerehet aan Sara gedoensoos Hy gespreek het: 2 Sara het bevrug geword en vir Abraham in sy ouderdom ’n seun gebaarop die bepaalde tyd wat God genoem het. 3 En Abraham het sy seun wat vir hom […]

GÉNESIS 22

Die offerande op Moría. 1 NÁ hierdie dinge hetGod Abraham op die proef gestel en aan hom gesê: Abraham! En hy antwoord: Hier is ek! 2 Toe sê Hy: Neem jou seun, jou enigste, wat jy liefhet, Isak, en gaan na die landMoría en offer hom daar as brandoffer op een van die berge wat […]

GÉNESIS 23

Dood van Sara en haar begrafnis. 1 EN die lewensdae van Sara was honderd-sewen-en-twintig jaar. Dit was die lewensjare van Sara. 2 En Sara het gesterwe inKirjat-Arba, dit isHebron, in die land Kanaän; en Abraham het gekom om oor Sara te rouklaag en haar te beween. 3 Daarna het Abraham opgestaan, van sy dode af […]

GÉNESIS 24

Rebekka word gevra as vrou vir Isak. 1 EN Abraham was oud en ver op sy dae, en dieHerehet Abraham in alles geseën. 2 Toe sê Abrahamaan sy dienaar, die oudste van sy huiswat die opsig gehad het oor al sy goed:Lê tog jou hand onder my heup, 3 dat ek jou kan laatsweer by […]

GÉNESIS 25

Die dood van Abraham. 1 EN Abraham het weer ’n vrou geneem met die naam van Ketúra. 2 Ensy het vir hom Simran en Joksan en Medan en Mídian en Jisbak en Suag gebaar. 3 En Joksan was die vader van Skeba en Dedan; en die kinders van Dedan was die Assuriete, Letusiete en Leümmiete. […]

GÉNESIS 26

Isak in Gerar. Hy maak ’n verbond met Abiméleg. Huwelik van Esau. 1 EN daar was hongersnood in die land, buitendie eerste hongersnood wat in die dae van Abraham gewees het. Daarom het Isak getrek naAbiméleg, die koning van dieFilistyne, na Gerar. 2 En dieHerehet aan hom verskyn en gesê: Moenie aftrek na Egipte nie; […]

GÉNESIS 27

Jakob word geseën in die plek van Esau. 1 TOE Isak oud geword het en sy oë swak was, sodat hy nie kon sien nie, het hy sy oudste seun Esau geroep en vir hom gesê: My seun! En hy het hom geantwoord: Hier is ek! 2 Toe sê hy: Kyk tog, ek het oud […]

GÉNESIS 29

Jakob werk vir Laban. Hy trou met Lea en Ragel. Sy vroue het baie seuns, en hy word ryk. 1 TOE lig Jakob sy voete op en gaan na die land van die kinders vandie Ooste. 2 En meteens sien hy ’n put in die veld en drie troppe kleinvee wat daarby lê, want uit […]

GÉNESIS 30

1 EN toe Ragel siendat sy vir Jakob geen kinders baar nie, het Ragel jaloers geword op haar suster en aan Jakob gesê: Gee vir my kinders of anders sterf ek. 2 Toe het Jakob kwaad geword vir Ragel en gevra: Is ek dan in die plek van God wat die vrug van die skoot […]