JAKOBUS 3

Beheersing van die tong. 1 MOENIE baie leermeesters wees nie, my broeders, omdat julle weet dat ons ’n groter oordeel sal ondergaan. 2 Want ons almal struikel dikwels.As iemand in woorde nie struikel nie, is hy ’nvolmaakte man, in staat om ookdie hele liggaam in toom te hou. 3 Kyk, ons sit stange in die […]

JAKOBUS 4

Verset teen oorheersing deur die hartstogte. 1 WAARVANDAAN kom oorloë en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle ledestryd voer nie? 2 Julle begeer en julle het nie, jullepleeg moord en is naywerig en julle kan niks verkry nie. Julle veg en maak oorlog, en julle het nie, omdat […]

JAKOBUS 5

Veroordeling van die onbarmhartige rykes. 1 KOM nou, jullerykes, ween en huil oor die ellendes wat oor julle kom. 2 Julle rykdom is bedorwe, en julle klere is deur die motte verniel. 3 Julle goud en silwer is verroes, en hulle roes sal tot ’n getuienis teen julle wees en sal soos ’n vuur julle […]

HEBREËRS 1

Voortreflikheid van Christus bo die engele. 1 NADAT God baiekeer enop baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hyin hierdie laaste dae tot ons gespreek deurdie Seun 2 wat Hy aserfgenaam van alles aangestel het,deur wie Hy ook die wêreld gemaak het. 3 Hy, wat die afskynsel […]

HEBREËRS 2

Christus, as Seun van die mens bo die engele, is Hoëpriester en kan medelye met ons swakhede hê. 1 DAAROM moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, dat ons nie miskien wegdrywe nie. 2 Want as die woorddeur engele gespreek, onwankelbaar was, en elke oortreding en ongehoorsaamheid regverdige vergelding ontvang […]

HEBREËRS 3

Christus groter as Moses. Waarskuwing teen ongeloof en ongehoorsaamheid. 1 DAAROM, heilige broeders, deelgenote vandie hemelse roeping, let opdie Apostel enHoëpriester van onsbelydenis, Christus Jesus, 2 wat getrou was aan Hom wat Hom aangestel het, net soos Moses ook in sy hele huis. 3 Want Hy is meer heerlikheid waardig geag as Moses, namatehy wat […]

HEBREËRS 4

1 LAAT ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julleagtergebly het nie. 2 Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soosaan hulle; maar die woord van die prediking het hulle nie gebaat nie, omdat dit by […]

HEBREËRS 5

1 WANT elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, tree ten behoewe van mense opin die dinge wat in betrekking tot God staan,om gawes en offers vir die sondes te bring 2 as een wat kan saamvoel met die onwetendes en dwalendes, omdat hy self ookmet swakheid bevange is. 3 En daarom juis moet […]

HEBREËRS 6

1 DAAROM moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekeringuit dooie werke en van die geloof in God, 2 van die leer van die doop envan die handoplegging en van die opstanding van die dode […]

HEBREËRS 7

Die priesterskap van Melgisédek ’n tipe van die ewige priesterskap van Christus. 1 WANT hierdieMelgisédek was koning van Salem, priester van God, die Allerhoogste, wat vir Abraham tegemoetgegaan het by sy terugkeer toe hy die konings verslaan het, en hom geseën het; 2 aan wie Abraham ook ’n tiende deel van alles gegee het — […]