II PETRUS 1

Opskrif en seëngroet. 1 SÍMEON Petrus,’n dienskneg en apostel van Jesus Christus, aan die wat net so ’n kosbare geloof as ons verkry hetdeur die geregtigheid van onse God en Saligmaker, Jesus Christus: 2 Mag genade en vrede vir julle vermeerder worddeur die kennis van God en Jesus, onse Here! Vermaning om die Christelike deugde […]

II PETRUS 2

Die valse leraars. 1 MAARdaar was ook valse profete onder die volk, net soosdaar onder julle valse leraars sal wees wat verderflikeketterye heimlik sal invoer, en ookdie Herewat hulle gekoop het, verloën en ’n vinnige verderf oor hulleself bring; 2 en baie sal hulle verderflikhede navolg, en om hulle ontwil saldie weg van die waarheid […]

II PETRUS 3

Die wederkoms van die Here. 1 DIT is reeds die tweede brief, geliefdes, wat ek aan julle skrywe. In albei wil ek deur herinnering jullesuiwere gesindheid opwek, 2 sodat julle die woorde kan onthouwat deur die heilige profete tevore gespreek is, en die gebod van ons, apostels van die Here en Verlosser. 3 Dit moet […]

I PETRUS 1

Opskrif en seëngroet. 1 PETRUS, ’n apostel van Jesus Christus, aan die vreemdelinge van dieverstrooiing inPontus, Galásië, Kappadócië, Asië en Bithínië, 2 uitverkore volgensdie voorkennis van God die Vader, in die heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid enbesprenkeling met die bloed van Jesus Christus:Mag genade en vrede vir julle vermenigvuldig word! Danksegging weens die hoop […]

I PETRUS 2

1 LÊ dan af alle boosheid enalle bedrog en geveinsdheid en afguns en allekwaadpratery; 2 en verlang sterk soospasgebore kindertjies na die onvervalstemelk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei, 3 as julle ten minstegesmaak het dat die Heregoedertieren is. 4 Kom na Hom toe, die lewende steen watdeur die mense wel verwerp is, […]

I PETRUS 3

Pligte van vroue en mans. 1 NET somoet julle, vroue, aan jul eie mans onderdanig wees, sodat, as sommige aan die woord ongehoorsaam is, hulle ookdeur die wandel van die vrouesonder woorde gewin kan word 2 as hulle jul reine, godvresendewandel aanskou het. 3 Julle versiering moet nie uiterlik wees nie:haarvlegtery en omhang van goud […]

I PETRUS 4

1 OMDAT Christus dan vir ons na die vlees gely het, moet julle jul ook wapen met dieselfde gedagte, datwie na die vlees gely het, opgehou het met die sonde, 2 om die orige tyd in die vlees nie meer volgensdie begeerlikhede van die mense te leef nie, maar volgensdie wil van God. 3 Want […]

I PETRUS 5

Pligte van ouderlinge en jongmense. Vermaning om nederig en waaksaam te wees. 1 EK vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ’nmede-ouderling engetuie van die lyde van Christus is, wat ook ’n deelgenoot is van die heerlikheid wat geopenbaar sal word: 2 Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle is, […]

JAKOBUS 1

Opskrif en seëngroet. 1 JAKOBUS, ’n dienskneg van God en die Here Jesus Christus,aan die twaalf stammewat in die verstrooiing is: Groete! Die beproewinge en versoekinge. 2 AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, 3 omdat julle weetdat die beproewing van julle gelooflydsaamheid bewerk. 4 Maar die lydsaamheid moet tot […]

JAKOBUS 2

Aanneming van die persoon word veroordeel. 1 MY broeders, laat julle geloof in onse Here Jesus Christus,die Herevan die heerlikheid,nie wees met aanneming van die persoon nie. 2 Want as daar in julle vergadering ’n man inkom met goue ringe aan die vingers, met ’n pragtige kleed aan, en daar kom ook ’n arm man […]