JEREMIA 11

Verbondsverbreking. 1 DIE woord wat van dieHeretot Jeremia gekom het: 2 Hoor julle die woorde van hierdie verbond, en spreek met die manne van Juda en met die inwoners van Jerusalem 3 en sê vir hulle: So spreek dieHere, die God van Israel:Vervloek is die man wat nie luister na die woorde van hierdie verbond […]

JEREMIA 12

1 REGVERDIG is U, oHere, as ek met U sou twis. Tog wil ek oor regsake met U spreek:Waarom is die weg van die goddelose voorspoedig?Waaromlewe hulle rustig, almal wat ontrou bedrywe? 2 U het hulle geplant, ook het hulle wortel geskiet; hulle groei, ook dra hulle vrugte. U is naby in hulle mond, maar […]

JEREMIA 13

’n Linnegord as beeld van die gevangenskap. 1 SO het dieHerevir my gesê: Gaan koop vir jou’n linnegord en bind dit om jou heupe; maar laat dit nie in die water kom nie. 2 En ek het die gord gekoop volgens die woord van dieHereen dit om my heupe gebind. 3 Toe het die woord […]

JEREMIA 14

Jeremia bid tevergeefs vir die volk. 1 DIE woord van dieHerewat tot Jeremia gekom het weens die groot droogte. 2 Juda treur ensy poorte verval;hulle sit in rou op die grond, en die geskreeu van Jerusalem gaan op. 3 En die vernames onder hulle stuur hulle ondergeskiktes na die water; hulle kom by die bakke, […]

JEREMIA 15

1 MAAR dieHerehet vir my gesê:Al staanMoses en Samuel voor my aangesig, my siel wil niks van hierdie volk weet nie; dryfhullevan my aangesig af weg, en laat hulle heengaan. 2 En as hulle jou vra: Waar moet ons heengaan? sê dan vir hulle: So spreek dieHere:Wie vir die pes bestem is, na die pes; […]

JEREMIA 16

Voorspelling van Israel se gevangenskap en herstel. 1 EN die woord van dieHerehet tot my gekom en gesê: 2 Jy mag vir jou geen vrou neem nie, en jy mag geen seuns of dogters hê in hierdie plek nie. 3 Want so sê dieHerevan die seuns en die dogters wat in hierdie plek gebore word, […]

JEREMIA 17

1 DIE sonde van Juda is geskrywemet ’n ystergriffel, met ’n diamantpunt; dit is gegrif op die tafel van hulle hart enop die horings van julle altare — 2 telkens as hulle kinders aan hulle altare dinken aan hulle heilige boomstammeby die groen bome, op die hoë heuwels. 3 My berg in die veld, jou […]

JEREMIA 18

Die werk van die pottebakker. Die onboetvaardigheid van die volk. 1 DIE woord wat van dieHeretot Jeremia gekom het: 2 Maak jou klaar en gaan af na die huisvan die pottebakker, en daar sal Ek jou my woorde laat hoor. 3 Toe het ek afgegaan na die huis van die pottebakker, en hy was juis […]

JEREMIA 19

Verbreking van die pottebakkerskruik. Verwoesting van Jerusalem. 1 SO sê dieHere: Gaan koop vir jou’n pottebakkerskruik, saam met oudstes uit die volk enoudstes uit die priesters. 2 En gaan uit nadie dal van die seun van Hinnom wat voor die ingang van die Potskerwepoort lê, en roep daar uit die woorde wat Ek met jou […]

JEREMIA 20

Jeremia word deur die priester Pashur geslaan en in die blok gesit. 1 EN Pashur, die seun vanImmer, die priester —wat hoofopsigter was in die huis van dieHere— het Jeremia hierdie woorde hoor profeteer. 2 Toe het Pashur die profeet Jeremia geslaan en hom in die blok gesit wat indie Boonste Poort van Benjamin was, […]