JEREMIA 51

1 SO sê dieHere: Kyk, Ek wek op teen Babel en teen die inwoners van „die Hart van my Teëstanders”die gees van ’n verwoester. 2 En Ek sal vir Babelwanners stuur wat hom sal uitwan en sy land leegskud; want hulle lê rondom teen hom op die dag van onheil. 3 Laat die skutter sy […]

JEREMIA 52

Die beleg, inneming en verwoesting van Jerusalem. 1 SEDEKÍA was een-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hamútal, ’n dogter van Jeremia uit Libna. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van dieHere, net soos […]