II SAMUEL 11

Dawid pleeg owerspel en moord. 1 EN ná verloop van die jaar, teen die tyd dat die konings uittrek, stuur Dawid Joab en sy dienaars saam met hom uit en die hele Israel. En hulle hetdie land vandie kinders van Ammon verniel en Rabba beleër, terwyl Dawid in Jerusalem gebly het. 2 En teen die […]

II SAMUEL 12

Berou en straf van Dawid. 1 DAAROM het dieHereNatan na Dawid gestuur. Toe hy by hom inkom, sê hy vir hom:Daar was twee manne in ’n sekere stad, die een was ryk en die ander arm. 2 Die ryke het ’n groot menigte kleinvee en beeste gehad, 3 maar die arme het glad niks gehad […]

II SAMUEL 14

Absalom word na Jerusalem teruggeroep. 1 TOE Joab, die seun van Serúja, merk dat die hart van die koningaan Absalom verkleef was, 2 het Joab naTekóa gestuur en daarvandaan ’n skrander vrou laat haal en aan haar gesê: Stel jou tog aan soos een wat treur, en trek rouklere aan; ensalf jou nie met olie […]

II SAMUEL 15

Opstand van Absalom. Vlug van Dawid. 1 EN daarna het Absalom vir hom ’nwa en perde aangeskaf en vyftig man om voor hom uit te loop. 2 Verder het Absalom gereeld vroeg opgestaan en langs die pad na die poort gaan staan; en Absalom het elkeen wat ’n saak gehad het om na die koning […]

II SAMUEL 16

1 NADAT Dawid van die top af ’n entjie verder getrek het, komSiba, die dienaar van Mefibóset, meteens hom tegemoet met ’n paar opgesaalde esels en op hulle tweehonderd brode enhonderd rosynekoeke en honderd somervrugte en ’n sak wyn. 2 En die koning het Siba gevra: Wat wil jy hiermee maak? En Siba sê: Die […]

II SAMUEL 17

1 VERDER het Agitófel vir Absalom gesê: Laat ek tog twaalfduisend man uitsoek en my klaarmaak en Dawid vannag agternajaag, 2 dat ek hom kan oorval, terwyl hy moeg en slap van hande is, en hom verskrik; dan sal al die mense vlug wat by hom is, en ek sal net die koning neerslaan. 3 […]

II SAMUEL 18

1 EN Dawid het die manskappe gemonster wat by hom was, en owerstes oor duisend en owerstes oor honderd oor hulle aangestel. 2 En Dawid het die manskappe uitgestuur: ’n derde deel onder bevel van Joab, en ’n derde onder Abísai, die seun van Serúja, die broer van Joab,en ’n derde onder Íttai, die Gittiet; […]

II SAMUEL 19

1 EN aan Joab is meegedeel: Kyk, die koning ween en bedryf rou oor Absalom. 2 En daardie dag het die oorwinning vir die hele volk ’n roubedryf geword, omdat die volk dié dag hoor sê het: Die koning is bedroef oor sy seun. 3 Daarom het die volk dié dag stilletjies die stad ingekom, […]