II SAMUEL 21

Hongersnood in Israel. Die Gibeoniete en die huis van Saul. 1 EN toe daar in die dae van Dawid ’n hongersnood was, drie jaar lank, jaar ná jaar, het Dawid die aangesig van dieHeregesoek; en dieHerehet gesê: Vanweë Saul en vanweë sy huis waarop bloedskuld rus, omdathy die Gibeoniete omgebring het. 2 Toe roep die […]

II SAMUEL 24

Telling van die volk. Pes in Israel. 1 ENdie toorn van dieHerehet weer teen Israel ontvlam, en Hy het Dawid teen hulle aangehits en gesê: Gaan tel Israel en Juda. 2 Toe sê die koning vir Joab, die leërowerste, wat by hom was: Trek tog rond onder al die stamme van Israel,van Dan tot Berséba, […]