Siekte en herstel van Hiskía. 1 IN dié dae het Hiskía dodelik siek geword; en Jesaja, die seun van Amos, die profeet, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek dieHere: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie. 2 Toe draai hy sy gesig na die muur, […]
Author Archives: admin
II KONINGS 21
Regering van die goddelose Manasse. 1 MANASSE was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf-en-vyftig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hefsíba. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van dieHere, volgens die gruwels van die nasies wat dieHerevoor die kinders […]
II KONINGS 22
Regering en hervorminge van Josía. Die Wetboek teruggevind. Afskaffing van afgodery. Die paasfees. 1 JOSÍA was agt jaar oud toe hy koning geword het, en het een-en-dertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jedída, ’n dogter van Adája, uit Boskat. 2 En hy het gedoen wat reg was in die […]
II KONINGS 23
1 TOE het die koning gestuur, en hulle het al die oudstes van Juda en Jerusalem by hom versamel. 2 En die koning het opgegaan in die huis van dieHereen al die manne van Juda en al die inwoners van Jerusalem saam met hom, en die priesters en die profete en die hele volk, klein […]
II KONINGS 24
1 IN sy dae het Nebukadnésar, die koning van Babel, opgetrek, en Jójakim hetdrie jaar lank sy dienaar geword; daarna het hy weer teen hom gerebelleer. 2 Toe stuur dieHeredie bendes van die Chaldeërs teen hom en die bendes van die Arameërs en die bendes van die Moabiete en die bendes van die kinders van […]
II KONINGS 25
1 ENin die negende jaar van sy regering, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het Nebukadnésar, die koning van Babel, gekom, hy en sy hele leër, teen Jerusalem en daarteen laer opgeslaan en daarteen skanse rondom gebou. 2 En die stad het in beleëring geraak tot die elfde jaar van koning […]
I KONINGS 1
Die ouderdom van Dawid. Salomo word as sy opvolger aangestel. 1 TOE koning Dawid oud en ver op sy dae was, het hulle hom met komberse toegemaak, maar hy kon nie warm word nie. 2 En sy dienaars sê aan hom: Laat hulle vir my heer die koning ’n jongmeisie soek, dat sy voor die […]
I KONINGS 2
Laaste bevele van Dawid. Sy dood. 1 EN toe die dae van Dawid nader kom dat hy sou sterwe, het hy sy seun Salomo bevel gegee en gesê: 2 Ek gaan heen op die weg van die hele aarde: wees dan sterk en word ’n man; 3 en onderhou die ordening van dieHerejou God deur […]
I KONINGS 3
Salomo se huwelik. Sy droomgesig in Gíbeon. Hy vra en verkry wysheid. 1 ENSalomo het hom verswaer met Farao, die koning van Egipte; hy het naamlik die dogter van Farao geneem en haar indie stad van Dawid ingebring totdat hy met die bou vansy huis endie huis van dieHereendie muur van Jerusalem rondom klaar sou […]
I KONINGS 4
Vernaamste amptenare van Salomo. Sy koninklike weelde, mag en rykdom. 1 SO was koning Salomo dan koning oor die hele Israel. 2 En dít was sy hoofamptenare: Asárja, die seun van Sadok, was die priester; 3 Elihóref en Ahía, die seuns van Sisa, was skrywers; Jósafat, die seun van Ahílud, was kanselier. 4 EnBenája, die […]