Die ou verbond is ’n voorbeeld en is verbygaande. Christus is die Middelaar van ’n beter en ewige verbond. 1 DIE hoofsaak nou van wat ons gesê het, isdít:Ons het so’n Hoëpriesterwat gaan sit het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele, 2 ’n Bedienaar vandie heilige dinge en vandie […]
Author Archives: admin
HEBREËRS 9
Die offers van die ou verbond moes gedurig herhaal word, omdat hulle onvolmaak was. Die offer van Christus het een maal plaasgevind en was heeltemal voldoende. 1 SO het dan die eersteverbondsowel verordeninge vir die erediens asook sy aardseheiligdom gehad. 2 Wantdie tabernakel is so ingerig: die eerste,waarindie kandelaar was endie tafel endie toonbrode, wat […]
HEBREËRS 10
1 WANT die wet, wat’n skaduwee hetvan die toekomstige weldade, nie die beeld self van die dinge nie, kan nooitdeur dieselfde offers wat jaar na jaar gedurig gebring word, die wat toetree, tot volmaaktheid lei nie. 2 Anders sou hulle opgehou het om geoffer te word, omdat die wat die diens verrig, nadat hulle een […]
HEBREËRS 11
Die aard van die geloof; voorbeelde uit die Ou Testament. 1 DIE geloof dan is ’n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ’n bewys vandie dinge wat ons nie sien nie. 2 Want daardeurhet die mense van die ou tyd getuienisontvang. 3 Deur die geloof verstaan ons dat die wêreld deurdie woord van […]
HEBREËRS 12
Volharding onder beproewinge volgens die voorbeeld van Christus. 1 DAAROM dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê endie sonde wat ons so maklik omring,en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, 2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman enVoleinder van die […]
HEBREËRS 13
Verskillende voorskrifte. 1 DIE broederliefde moet bly. 2 Vergeet die gasvryheid nie, want daardeur hetsommige, sonder om dit te weet, engele as gaste geherberg. 3 Dink aan die gevangenesasof julle medegevangenes is, en aan die wat mishandel word, as mense wat self ook ’n liggaam het. 4 Laat die huwelik in alle opsigte eerbaar wees […]
FILÉMON 1
Opskrif, seëngroet en danksegging. 1 PAULUS, ’ngevangene van Christus Jesus, en die broederTimótheüs, aan Filémon, die geliefde en onsmede-arbeider, 2 en aan Áppia, die geliefde suster, en aanArchíppus, ons medestryder, en aandie gemeente wat in jou huis is: 3 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! 4 Ek […]
TITUS 1
Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS, ’n dienskneg van God en ’n apostel van Jesus Christus, volgens die geloof van dieuitverkorenes van God endie kennis van die waarheid wat na die godsaligheid is, 2 in die hoop van die ewige lewe wat God,wat nie kan lieg nie, vanewigheid af beloof het, 3 enop die regte tyd […]
TITUS 2
Hoe Titus ou manne, vroue, jong manne en diensknegte moet vermaan. Hy self moet ’n voorbeeld vir almal wees. 1 MAAR spreek jy wat bydie gesonde leer pas. 2 Die ou manne moet nugter wees,waardig, ingetoë,gesond in diegeloof, in die liefde, in die lydsaamheid. 3 Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos […]
TITUS 3
1 HERINNER hulle daaraanom onderdanig te wees aan owerhede en magte, om gehoorsaam te wees, bereid tot elke goeie werk; 2 om niemand te belaster nie,nie strydlustig te wees nie, vriendelik te wees en aan alle mensealle sagmoedigheid te bewys. 3 Wantons was ook vroeër onverstandig, ongehoorsaam, op ’n dwaalweg, verslaaf aan allerhande begeerlikhede en […]