HOSÉA 8

Die ondergang van Efraim is naby. 1 DIE basuin aan jou mond!Soos ’n arendskiet dit neerop die huis van dieHere! Omdathulle my verbond oortree het en teen my wet gesondig het. 2 My roep hulle toe:My God, ons, Israel, ken U. 3 Israel het die goeie verwerp — die vyand sal hom agtervolg! 4 Húlle […]

HOSÉA 9

Die sonde van Israel en die gevolge daarvan. 1 WEES nie bly met gejuig, o Israel, soos die volke nie, wantjy het gehoereer van jou God af weg; jy hethoereloon liefgehad op al die koringdorsvloere. 2 Dorsvloer en parskuip sal hulle nie voed nie, en die mos sal hulle in die steek laat. 3 Hulle […]

HOSÉA 10

Verwoesting van Efraim se heiligdomme en die val van sy koning. 1 ISRAEL was ’n weelderig uitbottende wynstok wat sy vrug voortgebring het; hoe meer vrug hy gedra het,des te meer altare het hy gebou; hoe beter dit met sy land gesteld was,des te beter het hy die klippilare gemaak. 2 Vals is hulle hart; […]

HOSÉA 11

Die liefde van die Here, en die ondankbaarheid en weerspannigheid van Israel. 1 TOE Israel ’n kind was, het Ek hom liefgehad, enuit Egipte het Ek my seungeroep. 2 Hoe meerdie profetehulle geroep het, des te meer het hulle van húlle af weggeloop;hulle het aan die Baäls geoffer en vir die gesnede beelde rook laat […]

HOSÉA 12

Die ontrou van Efraim en Juda. 1 EFRAIM het My omsingel met leuens, en die huis van Israel met bedrog; terwyl Juda nog altyd bandeloos is teenoor God, ja, teenoor die Allerheiligste, die Getroue. 2 Efraim hou hom besig met wind, en hy agtervolg die oostewind; die hele dag vermeerder hy leuens en geweld, enhulle […]

HOSÉA 13

Israel se sonde en sy kastyding. 1 AS Efraimnetgespreek het, was daar siddering; hoog het hy gestaan in Israel. Maar hy het hom skuldig gemaakdeur die Baäl en gesterwe. 2 En nou gaan hulle voort om te sondig en het vir hulle ’n gegote beeld van hulle silwer gemaak, afgode volgens hulle insig, geheel en […]

HOSÉA 14

Oproep tot bekering en belofte van vergifnis. 1 SAMARÍA sal daarvoor boet, omdat hy weerspannig was teen sy God; hulle sal val deur die swaard,hulle kinders sal verpletter en hulle swanger vroue oopgesny word. 2 Bekeer jou, Israel, tot dieHerejou God, want jy het gestruikel deur jou ongeregtigheid. 3 Neem woorde met julle, en bekeer […]

DANIËL 1

Daniël en sy vriende aan die koninklike hof in Babel. 1 IN die derde jaar van die regering van Jójakim, die koning van Juda,het Nebukadnésar, die koning van Babel, na Jerusalem gekom en dit beleër. 2 En die Here het Jójakim, die koning van Juda, in sy hand gegee,met ’n gedeelte van die voorwerpe van […]

DANIËL 2

Die beeld wat Nebukadnésar in sy droom gesien het, word deur Daniël verklaar. 1 ENin die tweede jaar van die regering van Nebukadnésar, het Nebukadnésar ’n droom gehad, sodat sy gees onrustig geword het en dit met sy slaap gedaan was. 2 Toe het die koning bevel gegee om die geleerdes en die besweerders en […]

DANIËL 3

Die goue beeld van Nebukadnésar. Die drie vriende van Daniël in die vuuroond. 1 KONING Nebukadnésar het’n beeld van goud gemaak; sy hoogte was sestig el, sy breedte ses el; hy het dit opgerig indie dal Dura, in die provinsie Babel. 2 Daarna het koning Nebukadnésar die landvoogde, die bevelhebbers en die goewerneurs, die raadsmanne, […]