1 BEGIN ons weerom onsself aan te beveel? Of het ons miskien, soossommige,aanbevelingsbriewe nodig aan julle of van julle? 2 Julle is ons brief, geskrywe in ons harte, geken en gelees deur alle mense; 3 omdat julle duidelik ’n brief van Christus is deur ons diens berei, geskrywe nie met ink nie, maar met die […]
Author Archives: admin
II KORINTHIËRS 4
Jesus Christus die enigste onderwerp van die prediking van Paulus. 1 DAAROM, aangesien onshierdie bediening het volgens die barmhartigheid wat ons ontvang het, gee ons nie moed op nie. 2 Maar ons het van die heimlike dinge wat skandelik is, afstand gedoen, en ons wandel nie in listigheid ofvervals die woord van God nie; maar […]
II KORINTHIËRS 5
1 WANT ons weet dat as ons aardsetentwoning afgebreek word, ons ’n gebou het van God, ’n huisnie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele. 2 Want om hierdie redesug ons ook en verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word, 3 as ons ten minstegekleed en nie naak bevind sal […]
II KORINTHIËRS 6
Selfverloëning van Paulus in sy bediening. 1 EN asmedewerkers vermaan ons julle ookdat julle die genade van God nie tevergeefs mag ontvang nie. 2 Want Hy sê:In die tyd van die welbehae het Ek jou verhoor, en in die dag van heil het Ek jou gehelp. Kyk, nou is ditdie tyd van die welbehae; kyk, […]
II KORINTHIËRS 7
1 TERWYL ons dan hierdie beloftes het, geliefdes,laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring. Paulus is bly oor die koms van Titus en oor die goeie gevolg wat sy eerste brief gehad het. 2 MAAK vir ons ruimtein […]
II KORINTHIËRS 8
Die insameling vir die arm Christene van Judéa. 1 EN ons maak julle bekend, broeders, die genade van God wat aan die gemeentes vanMacedónië geskenk is, 2 dat onder baie beproewing deur verdrukking hulle oorvloedige blydskap by hulle diepe armoede oorvloedig was in hulle ryke milddadigheid. 3 Want hulle was na vermoë — ek betuig […]
II KORINTHIËRS 9
1 WANT watdie diensbetoningaan die heiliges betref, is dit vir my oorbodig om aan julle te skrywe. 2 Want ek ken jullebereidwilligheidwaarop ek oor julle by die Macedóniërs roem, datAcháje’n jaar gelede gereed was, en dat die ywer wat van julle uitgegaan het, baie ander aangespoor het. 3 Maar ek hetdie broeders gestuur, sodat ons […]
II KORINTHIËRS 10
Paulus verdedig sy apostoliese gesag. 1 EN ek self, Paulus,bid julle bydie sagmoedigheid en vriendelikheid van Christus, ekwat in julle teenwoordigheid wel nederig is onder julle, maar in my afwesigheid moedig teenoor julle — 2 ek smeek dan datas ek teenwoordig is,ek nie moedig hoef te wees met die vertroue waarmee ek meen om dit […]
II KORINTHIËRS 11
Die valse apostels. 1 AG, as julle my net ’n bietjie inmy dwaasheid wou verdra! Verdra my tog maar! 2 Want ek isjaloers oor julle met ’n goddelike jaloersheid, want ek het julle aan een man verbind, om julle as’n reine maagd aan Christus voor te stel. 3 Maar ek vrees dat, net soosdie slang […]
II KORINTHIËRS 12
Die hemelse gesig en die doring in die vlees. 1 DIT is waarlik vir my nie nuttig om te roem nie, want ek sal kom totgesigte enopenbaringe van die Here. 2 Ek weet van ’n manin Christus, veertien jaar gelede — of dit in die liggaam was, weet ek nie, of buite die liggaam, weet […]