Die getal stede wat aan die Leviete afgestaan moes word. Die ses vrystede. 1 EN dieHerehet met Moses gespreekin die vlaktes van Moab, by die Jordaan van Jérigo, en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle aan die Leviete van hulle erflike besitting stede gee om te bewoon; ook moet julleweiveld […]
Author Archives: admin
NÚMERI 36
Verbod aan erfdogters om buite hulle vaderlike stam te trou. 1 EN die familiehoofde van die geslag vandie kinders van Gílead, die seun van Magir, die seun van Manasse, uit die geslagte van Josef se kinders, het nader gekom en voor Moses en die owerstes, die familiehoofde van die kinders van Israel, gespreek 2 en […]
LEVÍTIKUS 1
Die brandoffer. 1 EN dieHerehet Moses geroep en met hom gespreekuit die tent van samekoms en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle:As iemand van julle aan dieHere’n offer wil bring, kan julle jul offer bring van vee — van beeste of van kleinvee. 3 As sy offer ’n brandoffer […]
LEVÍTIKUS 2
Die spysoffer en die eerstelinge. 1 EN as iemand aan dieHere’n spysoffer bring, moet sy offer fynmeel wees; en hy moet olie daarop giet en wierook daarby voeg; 2 en hy moet dit na die seuns van Aäron, die priesters, bring; en die priester moet daarvan ’n handvol neem, van die fynmeel met die olie, […]
LEVÍTIKUS 3
Die dankoffer. 1 EN as ’n dankoffersy offer is, as hy dit bring van beeste, bul of vers, moet hy dit sonder gebrek voor die aangesig van dieHerebring. 2 Enhy moet sy hand op die kop van sy offer lê en dit slag by die ingang van die tent van samekoms. En die seuns van […]
LEVÍTIKUS 4
Die sondoffer. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê:As iemand in swakheid sondig teen een van alle gebooie van dieHereen een van die dinge wat nie gedoen mag word nie, tog doen — 3 as diegesalfde priester sondig, sodat die volk daardeur skuldig word, moet […]
LEVÍTIKUS 5
1 EN as iemand sondig —dat hy die luid uitgesproke beswering hoor, terwyl hy getuie was, dit gesien het of daarvan weet — as hy naamlik dit nie te kenne gee nie en so sy ongeregtigheidmoet dra; 2 ofas iemand enigiets aanraak wat onrein is — die aas van ’n onrein wilde dier of die […]
LEVÍTIKUS 6
1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 As iemand sondig enontrou handel teen dieHeredeurdathy teenoor sy naaste ontkendat iets aan hom toevertrou of as pand gegee is of deur hom geroof is, of dat hy sy naaste iets afgepers het, 3 ofdat hy iets gekry het wat weg was, en dit ontken;of dat […]
LEVÍTIKUS 7
Voorskrifte omtrent die skuld- en dankoffers. 1 ENdit is die wet van die skuldoffer: dit is hoogheilig. 2 Op die plek waar hulle die brandoffer slag, moet hulle die skuldoffer slag, en hy moet die bloed rondom teen die altaar uitgooi. 3 En hy moetal die vet daarvan offer: die vetstert en die vet wat […]
LEVÍTIKUS 8
Wyding van Aäron en sy seuns. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Neem Aäron en sy seuns saam met hom, endie klere endie salfolie en diesondofferbul en die twee ramme en die mandjie met ongesuurde koeke, 3 en versamel die hele vergadering by die ingang van die tent van samekoms. 4 En […]