JOSUA 23

Waarskuwing van Josua aan die hele versameling van die volk. 1 ’nGERUIME tyd daarna, nadat dieHereaan Israel rus gegee het van al sy vyande rondom, en Josuaoudenver op sy dae was, 2 het Josuadie hele Israel laat roep, sy oudstes en sy hoofde en sy regters en syopsigters, en vir hulle gesê: Ek is oud, […]

JOSUA 24

Laaste woorde van Josua. Die volk beloof om die Here te dien. 1 DAARNA het Josua al die stamme van Israel byeen laat kom inSigem,en hy het die oudstes van Israel en sy hoofde en sy regters en syopsigters laat roep,en hulle het hul voor die aangesig van God gestel. 2 Toe sê Josua aan […]

DEUTERONÓMIUM 5

1 EN Moses het die hele Israel laat roep en vir hulle gesê: Hoor, Israel, die insettinge en die verordeninge wat ek vandag voor julle ore uitspreek; julle moet dit leer en dit sorgvuldig hou. 2 DieHereonse God het by Horeb met ons ’n verbond gesluit. 3 Met ons vaders het dieHerehierdie verbond nie gesluit […]

DEUTERONÓMIUM 7

Voorskrifte omtrent die gedrag van Israel teenoor die inwoners van Kanaän en hulle afgodery. 1 ASdieHerejou God jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, en Hy baie nasies voor jou uit verjaag:die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, sewe nasies,meer en magtiger as jy; 2 en […]

DEUTERONÓMIUM 8

Vermaning tot gehoorsaamheid deur ’n opsomming van die groot weldade van God. 1 AL die gebooie wat ek jou vandag beveel,moet julle sorgvuldig hou, dat julle mag lewe en vermenigvuldig, en dat julle mag inkom en die land in besit neem wat dieHereaan julle vaders met ’n eed beloof het. 2 En jy moet dink […]