Bedreiginge teen Jerusalem en Juda. 1 DIE woord van dieHerewat gekom het tot Sefánja, die seun van Kusi, die seun van Gedálja, die seun van Amárja, die seun van Hiskía, in die dae van Josía, die seun van Amon, koning van Juda. 2 Saamskraap, wegraap sal Ek alles van die aardbodem af weg, spreek dieHere. […]
Monthly Archives: July 2017
SEFÁNJA 2
Verootmoedig julle vóór die wêreldgerig. 1 KOM tot julleself, ja, kom tot inkeer, o nasie wat nie skaam word nie! 2 Voordat die besluit baar — soos kaf gaan die dag verby — voordat daar oor julle kom die toorngloed van dieHere, voordat oor julle kom die dag van die toorn van dieHere. 3 Soek […]
SEFÁNJA 3
Die oordeel oor Jerusalem. 1 WEE die opstandige en die besoedelde,die verdrukkende stad. 2 Dit luister na geen stem nie, dit neem geen tugtiging aan nie; op dieHerevertrou dit nie, tot sy God kom dit nie nader nie. 3 Sy vorste binne-in hom isbrullende leeus; sy regters isaandwolwe wat niks vir die môre oorlaat nie. […]
HÁBAKUK 1
Geweld en onreg in die volkewêreld. 1 DIE Godspraak wat Hábakuk, die profeet, gesien het. 2 Hoe lank, oHere, roep ek om hulp, maar U hoor nie; skreeu ek tot U:Geweld! — maar U help nie? 3 Waarom laat U my onreg sien en aanskou U die moeite! Ja, verwoesting en geweld is voor my […]
HÁBAKUK 2
Die antwoord van die Here. 1 OP my wagtoring wil ek gaan staan en op ’n skansmuur my stel, en ek wil speur om te sien wat Hy in my sal spreek, en wat ek op my klagte moet antwoord. 2 Toe antwoord dieHeremy en sê:Skryf die gesig op engraveer dit op tafels, sodat hulle […]
HÁBAKUK 3
Gebed van die profeet. 1 ’nGEBED van Hábakuk, die profeet,op die wysie vanSjigjonōt. 2 Here, ek het die tyding aangaande U verneem, ek het gevrees!Here, roep u werk in die lewe in die midde van die jare; in die midde van die jare laat dit bekend word. In toorn, dink aan ontferming. 3 God kom […]
NAHUM 1
Die toorn van die Here oor sy vyande en sy goedertierenheid oor sy volk. 1 GODSPRAAK oorNinevé. Die boek van die gesig van Nahum, die Élkosiet. 2 ’n Jaloerse God en ’n wreker is dieHere, ’n wreker is dieHere, en vol grimmigheid; ’n wreker is dieHerevir sy teëstanders, en Hy behoudie toornteen sy vyande. 3 […]
NAHUM 2
Die val van Ninevé. 1 ’nVERWOESTER trek teen jou op; bewaak die vesting, kyk uit langs die weg, versterk die lendene, versterk jou met alle mag! 2 Want dieHereherstel die heerlikheid van Jakob net soos die heerlikheid van Israel; want plunderaars het hulle geplunder en hulle wingerdlote verniel. 3 Die skild van sy helde is […]
NAHUM 3
Die sondes van Ninevé en sy verwoesting. 1 WEE die bloedstad wat louter bedrog, vol geweld is,terwyl rowery nie ophou nie! 2 Hoor, die sweep! En hoor,die gedreun van wiele! En perde wat jaag, en waens wat stamp! 3 Ruiters op ’n galop en geglinster van swaarde en geblits van spiese! En ’n menigte wat […]
MIGA 1
Oordeel oor Samaría en Jerusalem. 1 DIE woord van dieHerewat totMiga, die Morastiet, gekom het,in die dae van Jotam, Agas, Hiskía, konings van Juda; wat hy gesien het aangaandeSamaría en Jerusalem. 2 oVolke, luister almal saam!oAarde en sy volheid, let op! Sodat die HereHeregetuie teen julle kan wees, die Here uit sy heilige paleis. 3 […]