Waarskuwing van Josua aan die hele versameling van die volk. 1 ’nGERUIME tyd daarna, nadat dieHereaan Israel rus gegee het van al sy vyande rondom, en Josuaoudenver op sy dae was, 2 het Josuadie hele Israel laat roep, sy oudstes en sy hoofde en sy regters en syopsigters, en vir hulle gesê: Ek is oud, […]
Monthly Archives: July 2017
JOSUA 24
Laaste woorde van Josua. Die volk beloof om die Here te dien. 1 DAARNA het Josua al die stamme van Israel byeen laat kom inSigem,en hy het die oudstes van Israel en sy hoofde en sy regters en syopsigters laat roep,en hulle het hul voor die aangesig van God gestel. 2 Toe sê Josua aan […]
DEUTERONÓMIUM 1
Kort verhaal van wat met Israel in die woestyn gebeur het. 1 DIT is die woorde waarmee Moses die hele Israel toegespreek het oos van die Jordaan in die woestyn, in die Vlakte teenoor Suf, tussen Paran en Tofel en Laban enHáserot en Di-Sahab. 2 Elf dae is die pad van Horeb af na die […]
DEUTERONÓMIUM 2
1 DAARNA het ons gedraai en weggetrek na die woestyn, op pad na die Skelfsee,soos dieHereaan my gesê het, en ons het om die gebergte Seïr getrek, baie dae lank. 2 Toe het dieHeremet my gespreek en gesê: 3 Julle hetlank genoeg om hierdie gebergte getrek. Draai noordwaarts weg 4 en gee aan die volk […]
DEUTERONÓMIUM 3
1 DAARNA het ons weggedraai en op pad na Basan opgetrek; enOg, die koning van Basan, het uitgetrek ons tegemoet, hy en sy hele volk, om te vegby Edréï. 2 Toe het dieHerevir my gesê: Wees nie bevrees vir hom nie, want Ek gee hom en sy hele volk en sy land in jou hand; […]
DEUTERONÓMIUM 4
Vermaning om die gebooie van God te onderhou. 1 LUISTER dan nou, Israel, na die insettinge endie verordeninge wat ek julle leer om te doen, sodat julle mag lewe en inkom en die land wat dieHere, die God van julle vaders, aan julle sal gee, in besit mag neem. 2 Julle mag by die woord […]
DEUTERONÓMIUM 5
1 EN Moses het die hele Israel laat roep en vir hulle gesê: Hoor, Israel, die insettinge en die verordeninge wat ek vandag voor julle ore uitspreek; julle moet dit leer en dit sorgvuldig hou. 2 DieHereonse God het by Horeb met ons ’n verbond gesluit. 3 Met ons vaders het dieHerehierdie verbond nie gesluit […]
DEUTERONÓMIUM 6
Bevel om die gebooie van God te bewaar en om Hom lief te hê. Beloftes van God. 1 DIT is dandie gebod, die insettinge en die verordeninge wat dieHerejulle God beveel het om julle te leer, sodat julle dit kan doen in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem; 2 datjy […]
DEUTERONÓMIUM 7
Voorskrifte omtrent die gedrag van Israel teenoor die inwoners van Kanaän en hulle afgodery. 1 ASdieHerejou God jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, en Hy baie nasies voor jou uit verjaag:die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, sewe nasies,meer en magtiger as jy; 2 en […]
DEUTERONÓMIUM 8
Vermaning tot gehoorsaamheid deur ’n opsomming van die groot weldade van God. 1 AL die gebooie wat ek jou vandag beveel,moet julle sorgvuldig hou, dat julle mag lewe en vermenigvuldig, en dat julle mag inkom en die land in besit neem wat dieHereaan julle vaders met ’n eed beloof het. 2 En jy moet dink […]