1 WEES dan navolgers van God soos geliefde kinders; 2 enwandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as’n gawe en offer aan God tot ’n lieflike geur. 3 Maarhoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam; […]
Monthly Archives: July 2017
EFÉSIËRS 6
1 KINDERS, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg. 2 Eer jou vader en jou moeder — dit is die eerste gebod met ’n belofte — 3 sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde. 4 Envaders, moenie julle kinders vertoorn nie,maar […]
GALÁSIËRS 1
Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS, ’n apostelnie vanweë mense of deur ’n mens nie, maardeur Jesus Christus en God die Vaderwat Hom uit die dode opgewek het, 2 enal die broeders wat by my is — aan die gemeentes vanGalásië: 3 Genade vir julle en vrede van God die Vader en onse Here Jesus Christus, […]
GALÁSIËRS 2
1 DAARNA, veertien jaar later,het ek weer na Jerusalem opgegaan metBárnabas, enTitus ook saamgeneem. 2 Maar ek het opgegaan op grond van’n openbaringen hulle die evangelie voorgelê wat ek onder die heidene verkondig; en afsonderlik aan die wat in aansien was, datek nie miskien tevergeefs sou loop of geloop het nie. 3 Maar selfs is […]
GALÁSIËRS 3
Die wet is onmagtig om te red, maar dit lei na Christus en die geloof. 1 o, ONVERSTANDIGE Galásiërs, wie het julle betowerom die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig? 2 Dit alleen wil ek van julle weet:het julle die Gees ontvang […]
GALÁSIËRS 4
Die evangelie maak vry van die wet. 1 MAAR ek sê: So lank asdie erfgenaam ’n kind is, verskil hy niks van ’n dienskneg nie, al is hy heer van alles; 2 maar hy staan onder voogde en bestuurders tot op die tyd tevore deur die vader bepaal. 3 So was ons ook, toe ons […]
GALÁSIËRS 5
Vermaning om die Christelike vryheid te handhaaf. 1 STAAN dan vas indie vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder diejuk van diensbaarheid bring nie. 2 Kyk, ek, Paulus, sê vir julle datas julle jul laat besny, Christus vir julle tot geen nut sal wees nie. 3 En ek betuig dit […]
GALÁSIËRS 6
Laaste vermaninge. Groete. 1 BROEDERS, as iemand ewenwel deur een of ander misdaad oorval word, moetjulle wat geestelik is, so een reghelpmet die gees van sagmoedigheid, terwyl jy op jouself let, dat jy ook nie versoek word nie. 2 Dra mekaar se laste envervul sodie wet van Christus. 3 Wantas iemand meen dat hy iets […]
II KORINTHIËRS 1
Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS,’n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, enTimótheüs, die broeder, aan die gemeente van God wat inKorinthe is, saammet al die heiliges wat in die hele Acháje is: 2 Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus. Danksegging van Paulus vir die […]
II KORINTHIËRS 2
1 MAAR dit het ek by myself besluit, omnie weer in droefheid na julle te kom nie. 2 Want as ek julle bedroef maak, wie is hy dan wat my kan verbly anders as hy wat deur my bedroef gemaak is? 3 En ek het juis dit aan julle geskrywe, datek nie by my koms […]