SPREUKE 11

1 ’nVALSE weegskaal is vir dieHere’n gruwel, maar in ’n volle gewig het Hy behae. 2 Kom die vermetelheid, dan kom die skande, maar by die beskeidenes is wysheid. 3 Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle ’n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle. 4 Goed bring geen voordeelop die dag […]

SPREUKE 12

1 EEN wat die tug liefhet, het kennis lief; maar wie die teregwysing haat, is dom. 2 Die goeie verkry ’n welbehae van dieHere, maar Hy veroordeel ’n slinkse man. 3 Geen mens kan deur goddeloosheid bestaan nie, maardie wortel van die regverdiges wankel nie. 4 ’n Deugsame vrou is die kroon van haar man, […]

SPREUKE 15

1 ’nSAGTE antwoord keer die grimmigheid af, maar ’n krenkende woord laat die toorn opkom. 2 Die tong van die wyse getuig van grondige kennis, maar die mond van die dwase laat sotheid uitborrel. 3 Op elke plek is die oë van dieHere, en hulle beskou opmerksaam die slegtes en die goeies. 4 Sagtheid van […]

SPREUKE 16

1 DIE planne van die hart is van die mens, maardie antwoord van die tong kom van dieHere. 2 Al die weë van ’n man is suiwer in sy oë, maar dieHeretoets die geeste. 3 Laat jou werke aan dieHereoor, dan sal jou planne uitgevoer word. 4 Alles het dieHeregemaak vir sy doel, ja,ook die […]

SPREUKE 17

1 BETER is ’n stuk droë brood en rus daarby as ’n huis vol offermaaltye met getwis. 2 ’n Verstandige dienaar sal heers oor ’n seun wat skande maak, en onder die broers sal hy die erfenis verdeel. 3 Die smeltkroes is vir die silwer en die oond vir die goud, maar dieHeretoets die harte. […]

SPREUKE 18

1 HY wat hom afskei, soek sy eie begeerte; hy bestry alles wat waarlik tot voordeel strek. 2 Die dwaas het geen behae in verstandigheid nie, maar net daarindat sy hart openbaar word. 3 As die goddelose kom, kom ook veragting; en saam met die skande, versmading. 4 Die woorde van ’n man se mond […]

SPREUKE 19

1 ’nARME wat in sy regskapenheid wandel, is beter as ’n verkeerde van lippe en daarby ’n dwaas. 2 Selfs ywer is sonder kennis nie goed nie; en hy wat haastig is met die voete, trap mis. 3 ’n Mens se sotheid bederwe sy weg, maarsy hart is vertoorn op dieHere. 4 Goed bring baie […]

SPREUKE 20

1 DIE wyn is ’n spotter, en sterk drank ’n lawaaimaker; en elkeen wat daardeur bedwelmd raak, is nie wys nie. 2 Die dreiging van die koning issoos die gebrom van ’n jong leeu; wie hom vertoorn, verbeur sy lewe. 3 Dit is ’n eer vir ’n manom van twis weg te bly, maar elke […]